Shark Cove
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Anne H - Apr 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Abrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Kleinbaai en omgewing is baie interessant.
Jacomien T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Yashkar A - Apr 2023
Algehele gradering
Great stay.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Alta D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mico V - Mrt 2023
Algehele gradering
Worth every cent.
Marinda C - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut uitstekende akkommodasie geriewe.
Hendrik R - Jan 2023
Algehele gradering
Hierdie is nie 'n see-aansig en self-catering akkomodasie nie.
Shark Cove se terugvoer
Middag Hendrik, jammer maar nerens sê die webblad dit het see aansig nie. Dit sê ook baie duidelik dat dit baie klein is met geen tv, braai of kookggeriewe nie. Dit is ook so aan u genoem toe u n kwotasie aangevra het nie.
Franco A - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties toegerus en baie netjies, voel tuis.
Hannes S - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, maar baie beknop as jy vir 2 dae plus bly. Geen TV afleiding.
Shark Cove se terugvoer
Hannes, baie jammer daaroor maar my kwotasie aan u het soos volg gelees:
Goeiedag Hannes
Baie dankie vir jou navraag by Shark Cove
Die eenheid is geleë naby Kleinbaai hawe.
Neem kennis daar is nie n tv, kookgeriewe of braaigeriewe nie. Wees bewus dat die kombuisie baie basies is, met net 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en breekware. Jy gaan afhanklik wees van die restaurante of wegneem etes.
Daar is wel gratis Wi-Fi.
Sien daarna uit om julle as gaste te kan ontvang
Shark Cove Groete
Marianne"
Marthie M - Nov 2022
Algehele gradering
'n Fantastiese blyplek met aandag aan detail om die kliënt gelukkig te hou.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Boontjie B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Kan plek beslis aanbeveel.
Rholeen J - Apr 2022
Algehele gradering
Tranquil and perfectly kitted out.
Elmarie S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, uitstekende kamer en badkamer. Baie netjies en mooi. Ek het 'n TV gemis, sou dit nogal voorstel as 'n aanwins.
Hendrik S - Nov 2021
Algehele gradering
Dis 'n baie netjiese oornagplek wat ons geniet het.
Tiaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Ideaal
Beryl G - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Elmarie D - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies. Heerlike linne! Hou asb. die prys so bekostigbaar en julle sien ons gereeld!
Derick H - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was bo verwagting en baie gerieflik.
Lorette M - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik en smaakvol.
Roelien B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, lock and go. Free WiFi is 'n wenner.
Marinda L - Nov 2020
Algehele gradering
Geen klagtes.
Antonie M - Aug 2020
Algehele gradering
Klein, kompak, baie netjies.
Michealin F - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was vir my baie lekker by Shark Cove Gaste Eenheid.
Dolf C - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Ronnie V - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik, privaat en stil.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toit-straat 4, Kleinbaai, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom