Shoreline Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shoreline Cottage is 'n selfsorg-huis in die beeldskone kusdorp Struisbaai aan die suiderlike punt van Suid-Afrika. Hierdie huis is ideaal vir 'n see-wegbreek aangesien dit net 'n 5 minute-stappie van die strand af is.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- sowel as stortgeriewe is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met die nodige kook- en eetgeriewe toegerus wat 'n skottelgoedwasser en wasmasjien insluit.
Die leefarea langsaan het 'n groot vuurhoutkaggel waarby gaste tydens winter kan ontspan. Hierdie area lei na 'n stoep met 'n braaiarea en 'n houtvuurwarmbad.
Klein en opgeleide troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Shoreline Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murex-straat 3135, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap