Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sinoda Gastehuis

Sinoda Gastehuis
Vanaf R800
R800 R720
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Die DStv-gesinspakket is beskikbaar vir gaste, maar indien gaste 'n ander pakket het, is hulle welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.
Geen partytjies en harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Slegs hoeveelheid gaste wat blyplek bespreek het mag hier slaap.
Die balansbetaling moet 'n week voor die inklokdatum aan die aanlynbesprekingsdiens betaal word.
Daar word geen skoonmaakfooi gevra nie en die eenheid moet skoon agtergelaat word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa65aff746b659c1d9ac13968c9e5606289678be3875412ac68b5f4fe752d3e85feff63f9a20f3711768ea610b0ff9cbec89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 8 Mullet Close Habour Lights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.749688057319 18.010041271892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem