LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skattebol | LekkeSlaap
+27

Skattebol

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Skattebol
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monty P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en rustig.

Dit is n' rustige plek, naby aan die rivier met n' baie mooi uitsig. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Dieter L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter L
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie netjiese plek. Pragtige uitsig en ek sal beslis weer by Skattebol oornag, wanneer ek Witsand besoek.

Rudi S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Gesin met tieners

Mooi huis op die Breederivier.

Baie gerieflike en groot huis met alles wat 'n mens nodig het om lekker vakansie te hou, die huis het 'n baie mooi uitsig oor die Breederivier.

Trevor H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H
Gesin met tieners

Fantasties!

Amazing uitsigte, awesome huis.

Marina B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met vriende

Rustige omgewing met fantastiese uitsig op die riviermond.

Goed toegeruste huis met alles wat nodig is vir 'n gerieflike wegbreek. Netjies en skoon. Gemaklike slaapgeriewe.

Duschinka P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duschinka P
Gesin met klein kinders

We loved our stay at Skattebol. Also met the owners daughter. What a lovely young lady. So friendly.

The road to Skattebol is gravel and does need a bit of work. If you drive a small car it's not easy to get there.

Ian K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Gesin met tieners

Blissful!

Skattebol was picture perfect! The location was 50 m from the water with almost unspoilt views of the river. The furnishings of the house were everything that we needed and the beds were comfortable. The jacuzzi and braai area were perfect for all times of the day and especially the the evenings for watching the sunset. Anthea the host couldn't have been more accommodating and was a pleasure to interact with, thank you Anthea!

Len M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len M
Saam met vriende

It was a very comfortable stay.

We had a very pleasant stay and all we needed was provided. Great view except there is a house being built and they a bit noisy. But we managed.

Janene De W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene De W
Gesin met tieners

’n Onvergeetlike Desember-vakansie

Beslis een van die beste vakansiehuise waarin ons al gebly het. Hierdie huis se ligging is perfek met die mooiste uitsig. Daar is genoeg kamers (almal met ’n see- of rivier-uitsig) en badkamers sodat niemand in mekaar se spasie was nie. Die huis is maklik om skoon te maak en skoon te hou. Die Jacuzzi was 'n ekstra bonus. Ek het die feit dat tot die kombuis 'n see-uitsig het, absoluut gelove! Dit sou 'n bonus wees as daar WiFi en 'n tuimeldroër was, maar ons kon maklik daarsonder klaarkom. Die gasvrou was 'n plesier om mee te werk, sy was behulpsaam in alle opsigte.

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d7a88397cab9eb67fe95b2da78422e326d043d6c35edcbc4351f22fe95447e2194ad8a6634645b5e8a00b2a911056282292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 Erf 1161 Sebastian Street Breedezicht 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.397844230069 20.819516502727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!