Sol y Sombra
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Elizabeth M - Feb 2024
Algehele gradering
Friendly owner, peaceful stay, good location.
Jenny M - Okt 2023
Algehele gradering
Most pleasurable, very relaxing, and lovely private braai area.
Michael O - Okt 2023
Algehele gradering
Had an awesome, peaceful rest in our accommodation.
Lees meerBasil L - Sep 2023
Algehele gradering
See stars
Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plekkie.
Suzette N - Jul 2023
Algehele gradering
Dis n stylvolle en ontspanne atmosfeer om heerlik te kon kuier.
Louise H - Jul 2023
Algehele gradering
A little peace of heaven on earth.
Emil V - Mei 2023
Algehele gradering
Very good value for money.
Monique L - Apr 2023
Algehele gradering
Net wat nodig is.
Carel O - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus, uitstekende waarde vir geld.
Sally B - Feb 2023
Algehele gradering
Exceeded my expectations.
Natalie B - Jan 2023
Algehele gradering
Much thought was put into making the cottage welcoming and comfortable.
Cerys E - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable for an overnight or short stay.
Tony D - Aug 2022
Algehele gradering
Such a quaint unit.
Charlotte S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Ian S - Jun 2022
Algehele gradering
Aanganaam verras.
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
My kuier by Sol y Sombra was "amazing".
Jenny W - Apr 2022
Algehele gradering
A charming place, very comfortable and well equipped. Well situated, walking distance to the beach.
Lothar S - Mrt 2022
Algehele gradering
Just wonderful.
Marie K - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan en sien weer kans vir die pad vorentoe.
Marthie V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Jeanine R - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig. Die buitestort is 'n heerlike bederfie. Dit is stil en kalm. Perfek om te ontspan.
Willem L - Des 2021
Algehele gradering
Besonderse blyplek.
Theodore H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie beïndruk met gerief, ontvangs van 'n oom Jan se gasvryheid.
Johan F - Nov 2021
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Tania G - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek gehad!
Terry L - Okt 2021
Algehele gradering
Outstanding accommodation! Quirky, comfortable, clean and private!
Johan M - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige kothuis naby die see.
Claire E - Sep 2021
Algehele gradering
Charming cottage and beautiful leafy courtyard.
Lees meerMadeleen E - Sep 2021
Algehele gradering
Die plek is so mooi en keurig gemeubileer.
Annelie M - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike plekkie met baie atmosfeer.
Melinda M - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het was daar.
Marlene C - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, netjies.
Hannetjie F - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, rustig, skoon, netjies, alles wat nodig is.
Danell D - Aug 2021
Algehele gradering
It was beautiful, calm, relaxing and romantic.
Henk T - Mei 2021
Algehele gradering
Jou huis weg van huis af.
Lees meerPetrus Paul V - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, prentjiemooi en so bekostigbaar.
Teresa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies en 'n baie goeie gasvrou.
Barry K - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en lekker
Francina H - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Nicole D - Jan 2021
Algehele gradering
It was breath-taking and I would recommend it to individual travellers and couples looking for a peaceful getaway from the urban rush.
Elfrieda C - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie, skoon en netjies, alles daar wat 'n mens nodig sal kry.
Erich P - Nov 2020
Algehele gradering
Outstanding without any complaints!
Hennie S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en privaat in die oulikste plekkie.
Johan En Christa N - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was vir ons soos 'n liefdesnessie.
Lees meerChandre E - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely fabulous hosts.
Corne V - Aug 2020
Algehele gradering
Perfek vir 2.
Jan-Hendrik H - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Die studio is keurig en kunstig met alles wat mens nodig het. Stil, rustig en veilig. Hartlike ontvangs.
Leon T - Nov 2019
Algehele gradering
Gerief, gemak en aandag aan detail, maak van hierdie woon-eenheid 'n tuiste.
Lees meerEben J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Vat 'n stort buite.
Jason K - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic accommodation in a spectacularly beautiful area of the region.
Lees meerHennie O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek met karakter.
Julian P - Jan 2019
Algehele gradering
Great experience and owners are even better.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker ervaring met wonderlike gashere.
Ek was al oraloor, maar hierdie plekkie het waarlik uitgestaan. Die verwelkoming, skoon verblyf en kliëntediens het dit 5-ster laat voel. Doe so voort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jp D - Des 2018
Algehele gradering
Oudtydse sjarme.
Christine F - Okt 2018
Algehele gradering
Hemels!
Rudolph S - Sep 2018
Algehele gradering
Romanties.
Louis P - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie met baie karakter.
Geoff T - Sep 2018
Algehele gradering
Very good.
Johannes L - Jul 2018
Algehele gradering
Uiters gerieflik.
Stephanie M - Apr 2018
Algehele gradering
A hidden gem. A must-do-again!
Paul S - Apr 2018
Algehele gradering
Sol y Sombra bied geleentheid vir 'n bekostigbare wegbreek in 'n knus, privaat omgewing.
Helena S - Mrt 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik, ek sal nie 'n ander plek oorweeg as Sol y Sombra nie.
Kitty M - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik geslaap, in 'n stil rustige buurt!
Denville V - Jan 2018
Algehele gradering
The place is absolutely beautiful to stay, you just cant talk to loud after nine then the neighbours complain.
Heidi R - Jan 2018
Algehele gradering
Breathtaking.
Lees meerGrant N - Des 2017
Algehele gradering
My tydjie by Sol y Sombra stil en ongesteurd.
Andries V - Des 2017
Algehele gradering
Baie goed, het dit baie geniet.
Elra S - Okt 2017
Algehele gradering
Een groot heerlikheid!
Lees meerMj S - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik soos altyd!
Henk T - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en baie privaat.
Lees meerMeghan F - Jun 2017
Algehele gradering
Filled with love, fully private.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vol liefde en baie privaat/
Ek het nog nooit so 'n oulike plekke só vol liefde teëgekom nie! Ons het 'n heerlike privaat wegbreek gehad (net ons tweetjies) en vir die prys wat ons betaal het, het ons beslis nie dié ongelooflike bederf verwag nie! Die plek kom so reg uit 'n sprokiesverhaal met 'n privaat tuintjie wat perfek versier is. Die binnekant was groter as wat ons verwag het, maar nietemin steeds gesellig. Die slaapkamer nooi jou dadelik in. Die badkamer het 'n gemaklike vrysstaande bad en is met ouwêreldse sjarme getooi (steeds modern en stylvol) en die kombuisie het alles wat 'n mens nodig het. Die eienaars het ons welkom geheet en ingegaan om die paneelverwarmers aan te skakel. Hulle het basiese inligting meegedeel en ons toe alleen gelos sodat ons privaat kon wees. Die klein details regdeur die woonstelletjie het regtig van liefde gespreek. Daar is insekweerder, elektriese komberse, melk in die yskas, DVD's vir reënerige dae en die eienaars het selfs 'n lig gebring sodat ons saans kon braai. Ons sal definitief weer hier besoek aflê. Dit was ongelooflik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deon S - Mei 2017
Algehele gradering
This facility is good if you are en-route, and looking for a comfortable bed and a warm bath.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie geriewe as jy op pad is en op soek is na 'n gemaklike bed en 'n warm bad.
Pluspunte: Die bed is gemaklik en warm (elektriese komberse word voorsien). Die badkamer het 'n pragtige bad wat groot genoeg vir 2 is. Negatiewe punte: Veilige parkeerplek is nie beskikbaar nie. Die eienaars het aangedring dat ons alle waardevolle items uit die voertuig moet verwyder. Op die ou einde was hulle gaaf genoeg om hul eie motorhuis vir ons aan te bied. Die kamer is nogal klein en die kombuisie (die meeste daarvan is in 'n kas) is net geskik vir die voorbereiding van ligte maaltye. Opsommend kan gesê word dat die geriewe geskik is vir oornagverblyf, maar ons sal dit nie aanbeveel as vakansieplek nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sol y Sombra se terugvoer
We deem it ill advised to leave luggage in a car, unsupervised overnight, anywhere in South Africa and indeed in most places in the world. As the guest was adamant that he was not going to unpack the car, I sacrificed my place in the garage for peace of mind. Betty's Bay is one of the safest places in South Africa.
Wendie B - Mei 2017
Algehele gradering
Ware sielerus!
Ansie E - Mrt 2017
Algehele gradering
Verblyf baie aangenaam en heel privaat.
Ruben S - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad. Beste gewees vir ons een-jaar-herdenking!
Irene F - Nov 2016
Algehele gradering
'n Kuier wat hopeloos te kort was.
Margaret & Michael F - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent.
Christo V - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige plek in stil deel van Bettiesbaai
Magru M - Jul 2016
Algehele gradering
Verwelkomend, goed toegerus, knus, goed geleë naby die see, privaat en gawe gasvrou.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cootstraat 2184, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18