Sola Gratia
44 resensies
Selfsorg
Beskrywing
n Luukse dubbelbed kamer met eie ingang en en-suite badkamer. (Stort en bad) n Yskas (klein vrieshokkie),mikrogolfoond, ketel en handdoeke word voorsien. Vol dstv asook gratis Wifi beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jager-straat 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom