Son-n-See
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoge-keeromstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Son-n-See is 'n vakansiehuis in Paternoster wat smaakvol ingerig is en ongelooflike uitsigte oor Paternoster se baai bied. Dit bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste en dis net 30 m van die strand af. Die huis is stapafstand vanaf die Paternoster Waterfront en Crayfish Wharf.
Die huis het 3 ruim slaapkamers en elk het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die een en suite-badkamer bied 'n bad en 'n stort en die ander 2 bevat net storte. Daar is ook 'n vierde gedeelde badkamer met 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond en skottelgoedwasser. Die sitkamer is ruim en bied 'n platskerm-TV met 'n volle DStv-pakket. WiFi word voorsien. Die leefarea lei na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe. Die leefarea en patio bied ook ongelooflike uitsigte.
Gedurende beurtkrag bly die ligte, TV, yskas en internet aan, en gaste kan die gaskookplaat gebruik om te kook.
Son-n-See bied parkeerplek van die straat af en dis naby plaaslike restaurante en winkels. Dis die ideale blyplek vir gesinne of groepe vriende. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Slaapplek
’n Bespreking by Son-n-See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 751
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoge-keeromstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Son-n-See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoge-keeromstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom