Grabouw Akkommodasie by South Hill Vineyards & Guest House | LekkeSlaap
+28

South Hill Vineyards & Guest House

Gastehuis
Gastehuis - Koninggrootte En Suite 1
Vanaf R1 166
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer in die gastehuis het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en lei na 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt Gratis wynproe van die South Hill-wynreeks

Belasting en Ekstras

Oor naweke word voorkeur verleen aan gaste wat die hele gastehuis bespreek, en dus laat ons besprekingstelsel oor naweke outomaties slegs blokbesprekings toe. Indien die datums wat jy verlang nie beskikbaar is nie kan jy ons kontak i.v.m. beskikbaarheid en tariewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis Koning-/2-enkelbed-suite 2
Vanaf R1 166
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie en suite-kamer is op die grondverdieping en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n buitestort en bied toegang tot 'n stoep met 'n tuinuitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Oor naweke word voorkeur verleen aan gaste wat die hele gastehuis bespreek, en dus laat ons besprekingstelsel oor naweke outomaties slegs blokbesprekings toe. Indien die datums wat jy verlang nie beskikbaar is nie kan jy ons kontak i.v.m. beskikbaarheid en tariewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis Koning-/2-enkelbed-suite 3
Vanaf R1 166
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie en suite-kamer is op die grondverdieping en het 'n 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n vol en suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Oor naweke word voorkeur verleen aan gaste wat die hele gastehuis bespreek, en dus laat ons besprekingstelsel oor naweke outomaties slegs blokbesprekings toe. Indien die datums wat jy verlang nie beskikbaar is nie kan jy ons kontak i.v.m. beskikbaarheid en tariewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis Koning/2-enkelbed en suite 4
Vanaf R1 166
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed op gemaak kan word en 'n vol en suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Oor naweke word voorkeur verleen aan gaste wat die hele gastehuis bespreek, en dus laat ons besprekingstelsel oor naweke outomaties slegs blokbesprekings toe. Indien die datums wat jy verlang nie beskikbaar is nie kan jy ons kontak i.v.m. beskikbaarheid en tariewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis - Kelder Tuin En Suite 6
Vanaf R1 354
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is volledig met 'n sitkamer, kombuisie en 'n binnehof-tuin met 'n uitsig oor die boord. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 2 enkelbeddens vir kindertjies.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt Gratis wynproe van die South Hill-wynreeks

Belasting en Ekstras

Oor naweke word voorkeur verleen aan gaste wat die hele gastehuis bespreek, en dus laat ons besprekingstelsel oor naweke outomaties slegs blokbesprekings toe. Indien die datums wat jy verlang nie beskikbaar is nie kan jy ons kontak i.v.m. beskikbaarheid en tariewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis - Solder En Suite 5
Vanaf R1 354
per eenheid
Beskrywing

Dié solder op die boonste verdieping het sy eie sitkamertjie en biblioteek-area met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die eenheid kan in 'n gesinseenheid omskep word om slaapplek vir 4 gaste te bied. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 2 enkelbeddens vir kindertjies.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt Gratis wynproe van die South Hill-wynreeks

Belasting en Ekstras

Oor naweke word voorkeur verleen aan gaste wat die hele gastehuis bespreek, en dus laat ons besprekingstelsel oor naweke outomaties slegs blokbesprekings toe. Indien die datums wat jy verlang nie beskikbaar is nie kan jy ons kontak i.v.m. beskikbaarheid en tariewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pumphouse Wittebroodkothuis 7
Vanaf R1 542
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié volledige kothuis het 'n uitsig oor die wingerd en op die berg, en 'n privaat binnehof met 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Verder is daar 'n privaat jetty wat oor die plaasdam uitkyk en 'n houtstofie in die eenheid vir koeler aande.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt Gratis wynproe van die South Hill-wynreeks

Belasting en Ekstras

Oor naweke word voorkeur verleen aan gaste wat die hele gastehuis bespreek, en dus laat ons besprekingstelsel oor naweke outomaties slegs blokbesprekings toe. Indien die datums wat jy verlang nie beskikbaar is nie kan jy ons kontak i.v.m. beskikbaarheid en tariewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 166
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elginvallei-pad 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOGYwZWEwLThmNWYtNDNjYi05NjYxLWQwOWJkMDNlM2YwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 166  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 113 Elgin Valley Road Elgin 7180 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.23508900859 19.10917791499
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za