Sterland La Pari Pari & Bay Window
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jurg Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 152
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Malvena C - Okt 2023
Algehele gradering
N heerlike warm kuier plek.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Malvena, u doen ons hart goed om te hoor dit was `n vreugdevolle naweek!
Maak weer so!
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Danie, dis gaaf om te hoor u kon die vrede van die Karoo ervaar.
Alroy S - Aug 2023
Algehele gradering
Akkomodasie was gerieflik en die koue was glad nie so 'n uitdaging nie, want kamers word goed verhit.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Alroy, dankie dat u die koue op so `n mooi manier aanvaar het en natuurlik ook die pragtige naghemel met die sterrekyk kon ervaar.
Maryna B - Jul 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap tussen reise. Inklok en uitklok was gerieflik en maklik. Huis in stil, goeie area geleë.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Maryna, baie dankie dat u die besoek geniet het. Maak weer so.
Anneldi M - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker warm, knus, veilig, gesellig, skoon en netjies.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Lizbe B - Jun 2023
Algehele gradering
Gesellige ruim huis met al die nodige fasiliteite.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Lizbe, dankie dat u Sutherland besoek het en ek gee aandag aan u versoek.
Elna P - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike akkommodasie.
Ricky N - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Ricky, dis goed om te hoor u het die Karoo verblyf geniet.
Ons sien uit na u volgende besoek!
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Jayson O - Jun 2022
Algehele gradering
Well equipped house close to the centre of town but nicely off the main street.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
You had the whole house to yourself and yes, it will be a bit more expensive. It is good to know you enjoyed the hot shower - come again and stay longer.
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Ons is saam bly met u dat die Karoo uitstappie die moeite werd was. <aak weer so `n plan en kuier selfs langer.
Dirk U - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies verblyf in selfsorghuis met sterrekyk.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Om lekker te kan oornag, is ons missie vir die gaste. Die sterrekyk maak gewoonlik die besoek besonders. Kom kuier weer.
Anel V - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in Sutherland.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Anel, u is ook ons nommer een gas en baie dankie dat u die La Pari Pari verblyf geniet het.
Ons sien uit na `n volgende kuier.
Zelda B - Des 2019
Algehele gradering
Net 1 nag oorgebly.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Zelda, ons is baie bly u het die verblyf geniet - kom kuier gerus weer!!
Charles K - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Baie dankie dat ons u harte kon warm hou!
Gareth N - Aug 2019
Algehele gradering
Good place to stay when exploring Sutherland.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Thank you for enjoying your stay!
Kelvin D - Jul 2019
Algehele gradering
Quaint but cold.
Lees meerSterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Thank you for enjoying Sutherland and so sorry to hear about the wood in town. Please come again that you can observe our beautiful Southern stars!
Viljoen V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n ouwêreldse dame. Laat mens terugverlang na die 60's.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Dit was ons 'n voorreg om u hier te ontvang. Kom kuier gerus weer!
Anina V - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, genoeg warm komberse en goed ingerig.
Marilee P - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly- ruim en gemaklik.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Goeie dag Marilee,
Baie dankie dat u ons gastehuis geniet het sowel as die sterre - ons voorreg om dit met u te deel!
Hermna M - Apr 2019
Algehele gradering
Die sterre kyk saam Jurg was die hoogtepunt van ons verblyf. Die plekkie is netjies en skoon.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Ons is bly u het die verblyf en ongelooflike sterrehemel van ons sterdorp en Sterland geniet het. Kom kuier gerus weer en langer.
Toerien B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Beste Toerien,
Dit was 'n voorreg om u hier te ontvang. Ons is bly dat u die verblyf geniet het.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Sterland La Pari Pari
Theo K - Feb 2019
Algehele gradering
Comfortable, central, can’t go wrong with choosing La Pari Pari.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Thank you for the positive outlook! We appreciate the fact that you enjoyed your stay so much, hope to see you soon again.
Marius G - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Baie dankie dat u die verblyf geniet het.
Werner G - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het regtig heerlik gekuier in die pragtige huisie. Daar was genoeg spasie, heerlike wit beddegoed, genoeg verwarmers en warm komberse op die beddens was 'n treffer!
Lees meerSterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Baie dankie dat u ons gastehuis geniet het. Kom gerus weer kuier.
Rose J - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik, stil en rustig.
Lees meerMurray V - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies. Kraakvars beddegoed. Bietjie onprakties met een badkamer.
Lees meerSterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Alhoewel daar in elke kamer `n ketel, koffie ens is, is die melk in die yskas.Ons lig ons gaste in om hout te kry as hul wil vuurmaak.
Andrew M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Bronwen B - Aug 2017
Algehele gradering
'Home from home'
Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Ons is bly u het die verblyf geniet!
Jacques V - Aug 2017
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Lees meerSterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer
Dankie vir u resensie, ons wil graag hê dat ons gaste ons met warm harte verlaat, kom kuier gerus weer.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom