Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Amy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Restful.
Alico B - Feb 2024
Algehele gradering
We had a great time, thank you.
Bronwyn C - Nov 2023
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Lees meerShaun F - Sep 2023
Algehele gradering
Great place to be.
Alida P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker ruim kuierhuis.
Ann D - Apr 2023
Algehele gradering
It was the perfect place for a beach break.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Thank you very much for your good review, Ann. You are always welcome.
Zeenat O - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful, spacious home for a large group.
Jo-anne H - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful house. I enjoyed my stay. Would recommend others to stay there. Will definitely stay there again in the future.
Rouchda J - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a home away from home.
Denzil V - Feb 2022
Algehele gradering
Verskriklik lekker.
Pam A - Jan 2022
Algehele gradering
A great house for summer beach holiday.
Glynis A - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Wendy L - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome, and so relaxing.
Tabita G - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice.
Shafiek I - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent, the pictures on the website does not do justice to the venue.
Reginald C - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, veral die binnebraai en die huis is verskriklik mooi.
Vaneshri V - Mrt 2021
Algehele gradering
The house is excellent. Well equipped and definitely will be enjoyed more, on a longer stay than a weekend.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Hi Vaneshri, thank you very much for your feedback. You are always welcome to visit us again. Have a super day!
Leonie O - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike ruim huis. Lekker agterplaas met swembad. Genoeg toerusting, veral in die kombuis.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Hallo Leonie, baie dankie vir jou openheid wat ons huis betref. Al wat ek kan se is, ek is bitter jammer vir jou ongerief, maar wil net verduidelik dat ons normale skoonmaker vanaf Januarie in die hospitaal is en daar nie genoeg tyd was om ons nuwe span goed op te lei nie. Ek het dadelik afgevlieg vanaf Pretoria om alles reg te sien wat fout was. Ek hoop ons kan jou en jou familie weer verwelkom, sodat jy self die huis in sy normale netheid kan ervaar. Groete, Teresa.
Vonji A - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek by die Beach House gehad.
Sandy-lee S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Plek is netjies en baie goed ingerig. Ons sal beslis weer hier kuier.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Sandy-lee, bly julle het dit so geniet, hoop om julle gou weer te verwelkom.
Kobie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike ruim huis met als wat jy nodig het vir groot groep.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Dankie vir julle Kuier in Struisbaai, ek is bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Anri D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike gerieflike huis stapafstand van hawe. Sal beslis teruggaan.
Lees meerStruisbaai Beach House se terugvoer
Hallo Anri, jammer vir die laat antwoord, het jou boodskap heeltemal misgekyk. Jammer vir die ongerief met die hout pakket, Geraldine het gesê dit was laat afgelewer, ons sal vir julle 'n hout pakket insluit indien julle weer sou kom kuier. Ons agtererf was heeltemal toe, ek het na die tyd by bure gehoor dat vorige gaste die hout reëlings vir vuurmaak hout gebruik het, jammer oor julle ongerief en sal jou graag wil terug betaal indien jy enige kostes aangegaan het om hout reëling aan te skaf.
Sharon M - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent service, friendly owner and the house looks the same as in pics, we really enjoyed our stay.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Thank you very much Nolundi,
You are most welcome to come and visit again.
Naomi F - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker!
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Naomi hoop om julle gou weer te verwelkom!
Mashalane F - Okt 2019
Algehele gradering
Had an absolute amazing time.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Thank you so much.
I hope to welcome you back soon.
Simonita S - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Simonita, bly julle het lekker gekuier
Sarolyn C - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Sarolyn.
Waleeda C - Sep 2019
Algehele gradering
Value for money, beautiful place.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Thank you Waleeda.
Samantha S - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek!
Baie dankie Teresa en span! Ons gesin het 'n fantastiese tyd gehad, ons het reeds besluit op 'n datum vir volgende jaar! Dit was waarlik 'n heerlike ontspannende naweek! Dankie, dankie, dankie! God seën julle!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Candice P - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Candice, dit was n groot plesier om julle te huisves, sien julle weer eerskommende naweek!
Michelle V - Mei 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike familie-kuier-huis. Pragtig gemeubileer en so skoon!
Candice A - Apr 2019
Algehele gradering
Had a wonderful time. Will definitely recommend.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Thank you, Candice, glad you had such a great time and you are always welcome!
Jacky C - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasmagories.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Groot plesier Jacky! Bly julle het dit so geniet julle is altyd welkom xx
Delicia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Beste vakansiehuis sover!
Struisbaai Beach House se terugvoer
Dankie Delicia,
Die huis staan altyd oop vir julle, julle is altyd welkom xx
Sue H - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en genotvol.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Sue, ek is so bly julle kon so lekker ontspan. Julle is altyd welkom.
Franklin C - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome!
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Franklin, julle is altyd welkom.
Gizelle J - Des 2018
Algehele gradering
Mooi huis naby hawe, maar glad nie gemik op jou as kliënt nie.
Lees meerStruisbaai Beach House se terugvoer
Liewe Gizelle, ek is so jammer dat jy so n slegte ondervinding gehad het in ons vakansie huis, jy is ons eerste gas wat ongelukkig is in 9 jaar. Ek het vir jou genoem dat ons nie lugreeling in die huis het nie nog voordat jy finaal bespreek het. Ek het ongelukkig nie beheer gehad oor die krag onderbrekings in die area nie, meeste huise op Struisbaai het nie kragopwekkers nie omdat dit nie so gereeld gebeur nie. Ons huisie is altyd pynlik netjies en skoon, jammer vir die spinnerakke wat dalk oornag kon verskein. Die kaste wat gesluit was is ons persoonlike kaste, als wat ons gaste nodig is oop en beskikbaar. Ongelukkig huur ons nie ons persoonlike spasie uit waar die Pool Tafel is nie, al ons persoonlike goedjies word daar gestoor. Ons tarief bied slegs 'n kombuis skoonmaak diens daagliks, soos aangedui op ons blad. Ons voorsien 'n tweede stel linne vir elke huurtydperk langer as 4 dae. Wasmasjien en tuimeldroeer is voorsien vir was van wasgoed en handdoeke, ons gaste stel gewoonlik lokale skoonmaker aan vir lang huur periodes. Ons gooi graag throws oor ons banke sodat gaste gemaklik en snoesig kan le sonder om te voel hulle maak ons wit banke vuil. Die dame wat julle 5 minute laat ontvang het is skerp aangespreek, jammer vir die ongerief.
Kevin N - Sep 2018
Algehele gradering
Die lekkerste wegbreek in 'n leeftyd.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie Kevin, bly julle het dit so geniet, julle is altyd welkom.
Groete,
Teresa
Suzanne S - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal graag weer daar gaan kuier.
Deidre S - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome.
Gary P - Apr 2018
Algehele gradering
Clean and neat.
Blanche M - Feb 2018
Algehele gradering
Perfek.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Tasneem B - Okt 2017
Algehele gradering
It was a very pleasant and fun stay.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Thank you Tasneem I'm happy that you enjoyed it so much, hope to welcome you soon again!
Jamian A - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was die lieflikste naweek wat ek vir hierdie jaar beleef het.
Struisbaai Beach House se terugvoer
Baie dankie ek is bly julle het dit geniet, julle is altyd welkom!
Tania T - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklike en lekker gesellige huis!
Eric H - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike naweek saam met familie en vriende!
Lees meerMarsha B - Mrt 2017
Algehele gradering
Die huis is als en meer bo ons verwagting, genoeg ruimte vir groot groep met kleinkinders.
Abeda E - Jan 2017
Algehele gradering
A home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voel so tuis soos by my eie huis.
Wat 'n lekker plek! Toegerus met alles wat jy nodig het en dit is goed onderhou. Baie kombuisware en genoeg eetgerei om in styl te eet. Perfekte ligging wat naby die hawe en winkels is. Ek sal definitief weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lezan V - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker huis en uitstekend toegerus, wens ons kon langer bly!
Leanne M - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike huis vir 'n paar gesinne om te deel met genoeg spasie sodat almal apart gesellig kan verkeer as hulle wil.
Lees meerManie S - Mei 2016
Algehele gradering
Alles was uitstekend gewees!
Struisbaai Beach House se terugvoer
Hallo Manie,
Baie baie dankie, ek sal die boodskap aangee. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Groete
Teresa
Dorothy Z - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlike naweek verblyf gewees.
Terry T - Feb 2016
Algehele gradering
Divine, wonderful, awesome!
Jonel M - Feb 2016
Algehele gradering
Fantastiese goed toegeruste huis met alles wat 'n mens nodig het.
Sandra V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjiese plek.
Lindi N - Okt 2015
Algehele gradering
Baie mooi!
Frikkie L - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Juanita L - Jul 2015
Algehele gradering
Heelwat rustig en veilig.
Leroux P - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi en baie lekker.
Nita B - Mei 2015
Algehele gradering
Lekkerste kuierhuis ooit!
Petro G - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Vanessa O - Feb 2015
Algehele gradering
Baie gerieflike huis.
Lees meerMaureen D - Des 2014
Algehele gradering
Ek kan met alle eerlikheid se dat die verblyf van uitstaande gehalte was.
Lees meerBea S - Okt 2014
Algehele gradering
Fantastic accommodation, with all the comforts of home and more!
Vipke M - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was ruim en ons het lekker gebly. Alles was netjies.
Leandra H - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties! Netjiese, groot, moderne huis en baie skoon!
Ronell D - Feb 2014
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie!
Yolandi O - Feb 2014
Algehele gradering
Relaxed, with all that you need. Quite spacious
Louise M - Nov 2013
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek met alle geriewe, 'n pragtige strand en lekker vars kabeljou.
Elzahn S - Sep 2013
Algehele gradering
'n Ruim, moderne en lekker plek om te bly vir 'n wegbreek-naweek!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seewierstraat 36, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom