LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summer Place B&B | LekkeSlaap
+16

Summer Place B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Summer Place B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hannetjie C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie C
Gesin met tieners

Heerlike groot sitkamer met ’n kaggel en ’n uitsig oor die see.

Baie sentraal geleë - gerieflik as jy die hele plek bespreek vir 'n groot gesin. Heerlik om ons hondekinders saam te kon neem.

Summer Place B&B's terugvoer

Dankie Hannetjie. Ek is bly julle het Summer Place geniet.

Kathy

Summer Place B&B
Irene B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, Kathy welcomed us.

One minute hand towel for two guests. Breakfast not amazing, no fruit, muesli with yogurt, one small fried egg on toast, two rashes bacon, 6 half-miniature tomatoes. Toast and jam, tea and coffee, fruit juice.

Summer Place B&B's terugvoer

Hi Irene
Thank you for your feedback. Our breakfast consists of freshly-squeezed orange juice, muesli, double-cream yogurt, 2 eggs, bacon, tomato, etc. toast, local Overberg honey, and various homemade jams, etc.
Kathy

Summer Place B&B
Koos H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, neat and friendly host.

See stars.

Audrey R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey R
Saam met vriende

Very relaxing, great location.

The house has 3 en-suite bedrooms/ bathrooms, very convenient with friends and had cosy bedding for the chilly weather we had. Kathy, the host, is very friendly. Great saucepans and pans in the kitchen.

Magdalena T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, netjiese plekkie, vriendelike diens.

Netjies en skoon, rustige omgewing.

Desigan G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desigan G
Besigheidsreis

Pleasant.

Location was good. Friendly host.

Dirk V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en 'n heerlike ontbyt.

Netjiese, skoon kamers en geriewe. Lekker ontbyt.

Anabel V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Gasvrou was baie vriendelik.

Henk M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Henk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel skoon en netjies, het dit nie voldoen aan die verwagting dat die ligging op die seefront sou wees nie.

Die algemene indruk van die gastehuis is tipies wat by die kus ondervind sou word. Die indruk wat die webtuiste skep is dat die ligging totale seefront sou bied (i e 180 gr en so te sê by die see), en dit was teleurstellend dat slegs 'n klein deel gesien kon word, en dat dit meer as 200 m van die see geleë is. Die slaapkamers en badkamers, alhoewel skoon en netjies, is te klein vir 'n gastehuis. Die gasvrou was aangenaam, vriendelik en professioneel.

Isabella L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Vandat ons daar gearriveer het was ons gasvry ontvang. Die ontbyt was heerlik en oorgenoeg met lekker vrugte daarby. Ons het met die intrapslag 'n lekker koppie tee/koffie ontvang en dit was deurgaans beskikbaar. Ons troeteldier was gelukkig daar. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons hondjie langer te akkommodeer toe ons ;n roudiens moes bywoon. Alles was netjies en skoon en ons het alles gehad wat ons benodig het.

Surita D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D
Gesin met tieners

Skoon, netjies en vriendelik.

Netjiese gastehuis met maklike toegang en vriendelik.

Elize V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Lekker kuierplek saam met familie.

Ek kan Summer Place aanbeveel vir 'n familie wat wil saam kuier. Mooi see-uitsig vanaf leefkamer en een slaapkamer, swempoel is naby, binne stapafstand van restaurante, volledig toegeruste kombuis en lekker braaiplek, netjiese slaapkamers en badkamers, gratis WiFi, ontbyt is voldoende. Kathy was 'n vriendelike, behulpsame gasvrou wat inligting verskaf het oor die omgewing. Ons familie sal graag weer daar wil bymekaarkom.

Joy V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Alles was baie gerieflik en mooi. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik geslaap en die ontbyt was ook baie lekker. Ons sal Summer Place regtig aanbeveel.

Summer Place B&B's terugvoer

Hi Joy

Dankie vir die aanbeveling.

Groete

Kathy

Summer Place B&B
Tharina C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in 'n skoon, netjiese goed versorgge plek.

Kan dalk een aanbeveling doen: Spieëls in die kamer asseblief. Verder baie goed, dankie.

Summer Place B&B's terugvoer

Dankie Tharina
Ek het 'n spieël daar gesit. Goeie idee!

Groete,
Kathy

Summer Place B&B
Gert B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Die eienaar van Summer Place is 'n uitstekende gasvrou. Sy het ons onmiddellik laat tuis voel. Die uitsig oor die see vanuit ons kamer was onbelemmerd en dit het ons rustig gemaak. Agulhas was net baie winderig en koud.

Maryke N - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke N
Enkelreisiger

Pragtige uitsig en vriendelike omgewing en gasvrye mense.

Baie mooi uitsig oor die see. Vriendelike gasvrou. Ek sal dit aanbeveel aan enkelgaste en paartjies.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYmJiNGUzLTM2ZTctNDYzMy1iY2Q1LWJmYmQwYThmYzk3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Cooper Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.824120963028 20.014451101852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!