Swem Jannie
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Sleutel- en breekskadedeposito word direk aan die eiendom betaal en binne 5 tot 7 werksdae na vertrek terugbetaalbaar per bankoordrag.
Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Geen kaartgeriewe is beskikbaar nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie braairooster en skoonmaakmiddels saambring.
’n Ekstra fooi per persoon per nag is betaalbaar indien die aantal gaste die aanvanklike getal oorskry.
Skottelgoed moet met vertrek gewas, afgedroog en weggepak word, of ’n boete sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gebruik.
Geen terugbetaling sal gemaak word indien gaste besluit om vroeër as die uitklokdatum te vertrek nie.
Sleutels sal nie oorhandig word voordat die volle bedrag betaal is nie.
Reg van toelating voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die gas betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 61, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom