The Beach Hut
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Keri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Maande gelys 12
Opsomming van Resensie
Cj B - Jan 2024
Algehele gradering
We had an amazing time and can recommend the place 100%.
Lees meerAlet E - Okt 2022
Algehele gradering
Ons kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie.
Sone K - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Ryan D - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing and perfect location.
Nerika S - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is fantasties. Die ligging is asemrowend. Alles uit die boonste rakke.
Marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring met 'n fantastiese uitkyk.
Bennie B - Feb 2022
Algehele gradering
Puik ligging en diens. Petrea en Nora is absolute sterre!
Inge H - Jan 2022
Algehele gradering
Everything was absolutely perfect.
Johann V - Sep 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel op Aarde!
Lezandi E - Aug 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker, fantiese see-uitsig.
Roleen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging reg op die strand.
Heather R - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely.
Anneke M - Feb 2020
Algehele gradering
What an awesome house! Location stunning. Thank you so much for sharing this beautiful property with us. We had a fantastic weekend filled with many moments of magic and memories!
Pauline K - Jan 2020
Algehele gradering
The kitchen was very well equipped and attention was given to small detail.
Riaan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Beter as Mauritius!
Dennis D - Mei 2017
Algehele gradering
Exceptional house, great location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitsonderlike huis, fantastiese ligging.
The Beach HUT is eenvoudig die beste huis in Paternoster met betrekking tot sy ligging. Wat die ontwerp en uitleg betref weet ons nie, maar dit moet een van die top huise wees. Elke luuksheid waarvoor jy kan vra is daar en maak jou verblyf baie gemaklik. Dankie Petrea.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise C - Jan 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Piet V - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties, uitsig ongelooflik en goed uitgerig... alles was ver bo verwagtinge!
Lees meerElzette V - Jul 2016
Algehele gradering
Naaste wat ons nog aan die see gebly het, fantastiese ervaring!
Ane M - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ligging!
L B - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekende ligging met perfekte akkommodasie!
Lance G - Mei 2015
Algehele gradering
Neat, well-designed beach home with a stunning view.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstrand 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8