Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Hut

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die verblyf hef 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito om besprekings te bevestig en die balans is 1 maand voor die inklokdatum betaalbaar saam met 'n breekskadedeposito van R3000.

Die breekskadedeposito word terugbetaal nadat die inventaris nagegaan is.

Indien 'n bespreking gekanselleer word, word die hele breekskadedeposito terugbetaal.

Indien 'n intense skoonmaakdiens, bv. matte wat gewas, of die rusbanke se kussings wat gereinig moet word, ens. sal die koste van jou breekskadedeposito verhaal word.

Daaglikse skoonmaakdienste is op elke tweede weeksdag beskikbaar, maar nie oor naweke en openbare vakansiedae nie. Daaglikse skoonmaakdienste is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Alle linne en handdoeke word voorsien.

Slegs kinders van 8 jaar en ouer word toegelaat.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstrand 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72655719d3276636e2cfa26e6236ec32fc04c01e9b57b5d6a7828f3b0f23106ae8d605ce604b4fc469b0051755ecb91f2349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 11 Langstrand Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.803492626668 17.900348364587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem