LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Club House Guesthouse | LekkeSlaap
+81

The Club House Guesthouse

10 resensies
Gastehuis
Leopard Creek Selfsorg
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het 'n standaarddubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R105 per persoon per dag beskikbaar. Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Indien gaste laat inklok, moet dit vooraf met die eienaar gereël word. Indien gaste na 10:00 uitklok, sal 'n fooi gehef word. Daar is 'n swembad sonder heinings/nette, so kinders moet ten alle tye onder ouers se toesig wees. Rook is verbode in al die kamers en openbare areas. Jy mag wel buite in die aangewese area rook. Troeteldiere is op versoek welkom, afhangend van ander besprekings en die tipe troeteldier. Dit is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë en gaste moet só optree dat hulle nie ander gaste of die bure pla nie. Reg van toegang is voorbehou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zimbali-kamer
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R105 per persoon per dag beskikbaar. Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Indien gaste laat inklok, moet dit vooraf met die eienaar gereël word. Indien gaste na 10:00 uitklok, sal 'n fooi gehef word. Daar is 'n swembad sonder heinings/nette, so kinders moet ten alle tye onder ouers se toesig wees. Rook is verbode in al die kamers en openbare areas. Jy mag wel buite in die aangewese area rook. Troeteldiere is op versoek welkom, afhangend van ander besprekings en die tipe troeteldier. Dit is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë en gaste moet só optree dat hulle nie ander gaste of die bure pla nie. Reg van toegang is voorbehou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebula-kamer
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer op die grondvloer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook yskassie en 'n mikrogolfoond in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R105 per persoon per dag beskikbaar. Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Indien gaste laat inklok, moet dit vooraf met die eienaar gereël word. Indien gaste na 10:00 uitklok, sal 'n fooi gehef word. Daar is 'n swembad sonder heinings/nette, so kinders moet ten alle tye onder ouers se toesig wees. Rook is verbode in al die kamers en openbare areas. Jy mag wel buite in die aangewese area rook. Troeteldiere is op versoek welkom, afhangend van ander besprekings en die tipe troeteldier. Dit is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë en gaste moet só optree dat hulle nie ander gaste of die bure pla nie. Reg van toegang is voorbehou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Arabella-kamer
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grondvloerkamer het 'n standaarddubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook yskassie en 'n mikrogolfoond in die kamer.Daar is ook yskassie en 'n mikrogolfoond in die kamer. Daar is 'n oprit na die kamer wat gerieflik is vir gaste wat moeilik loop.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R105 per persoon per dag beskikbaar. Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Indien gaste laat inklok, moet dit vooraf met die eienaar gereël word. Indien gaste na 10:00 uitklok, sal 'n fooi gehef word. Daar is 'n swembad sonder heinings/nette, so kinders moet ten alle tye onder ouers se toesig wees. Rook is verbode in al die kamers en openbare areas. Jy mag wel buite in die aangewese area rook. Troeteldiere is op versoek welkom, afhangend van ander besprekings en die tipe troeteldier. Dit is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë en gaste moet só optree dat hulle nie ander gaste of die bure pla nie. Reg van toegang is voorbehou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fancourt Executive-selfsorg
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n addisionele enkelbed met slaapplek vir 3 gaste. Dié eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat volledig toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R105 per persoon per dag beskikbaar. Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Indien gaste laat inklok, moet dit vooraf met die eienaar gereël word. Indien gaste na 10:00 uitklok, sal 'n fooi gehef word. Daar is 'n swembad sonder heinings/nette, so kinders moet ten alle tye onder ouers se toesig wees. Rook is verbode in al die kamers en openbare areas. Jy mag wel buite in die aangewese area rook. Troeteldiere is op versoek welkom, afhangend van ander besprekings en die tipe troeteldier. Dit is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë en gaste moet só optree dat hulle nie ander gaste of die bure pla nie. Reg van toegang is voorbehou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 100
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadeda-singel 25, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArNZoJBePG36Tfj4NM2ir0RRnkksrRC2GuuTLwt6hYHwRPmCX8P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 25 Hadeda Crescent Rooihuiskraal 0154 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.887746865937 28.155257999897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!