The Loft
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R980R784 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Loft is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n grasdak teen die strand in Bekbaai, Paternoster, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Die dorp is 'n baie gewilde bestemming met 'n Mediterreense-atmosfeer.
Die studio-ateljee het 'n oopplan uitleg en is op die eerste verdieping. Daar is 'n dubbelbed en dus net slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer beskik oor 'n stort.
Daar is 'n kombuisie met 'n elektriese braaipan, enkelstoofplaat, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskassie. Daar is 'n draagbare braai, 'n tafel en 2 stoele op die stoep vanwaar jy die asemrowende uitsig tussendeur die huise kan geniet.
Let asb. op dat The Loft op die eerste verdieping is met steil trappe. Daar is WiFi.
Die TV is slegs aan die DVD-speler verbond en 'n versameling DVD's word voorsien. Daar is geen DStv nie.
Slaapplek
’n Bespreking by The Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 292
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18