Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tides 7

Selfsorg
The Tides 7
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Die kompleksreëls is van toepassing.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen kaartgeriewe is beskikbaar nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Bring 'n braairooster en skoonmaakmiddels.
'n Fooi per nag is betaalbaar indien die aantal gaste die aanvanklike getal oorskry.
Skottelgoed moet skoon en droog wees en met vertrek weggepak wees of 'n ekstra fooi sal van jou sleuteldeposito afgetrek word.
Geen terugbetaling sal gemaak word indien gaste besluit om vroeër as die vertrekdatum te vertrek nie.
Die sleutels sal nie gegee word voordat die volle huurbedrag vereffen is nie.
Reg van toelating word voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die huurder betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYv3qwguFPRt9PeCwqYKD1xrBIgLyVHG2aBKTBDwMlsZqO3rGc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 90 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.794910556874 20.044753384201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem