Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Paulus B - Apr 2022
Algehele gradering
Het gebruik gemaak van die verblyf weens werkvereistes.
Amanda J - Apr 2022
Algehele gradering
We stayed over in celebration of my sons graduation at the North West University.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Kobi P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
The Venue and Guestrooms se terugvoer
Hallo Kobi en dogter, baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Lekker dag verder.
Groete Reinette
Kobie V - Sep 2019
Algehele gradering
Basiese akkommodasie.
Matthew G - Apr 2019
Algehele gradering
Very comfortable room, no DSTV remote control.
Ananda D - Des 2018
Algehele gradering
Perfek vir vinnige oornagplek vir die werk.
Mariska D - Okt 2018
Algehele gradering
Die geld werd vir 'n naweek weg.
Kiewiet P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek ons sal beslis weer gaan oornag daar!
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Thelma O - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en het dit al reeds aanbeveel aan vriende.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes