Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Theewaterskloof Country Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Draga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Theewaterskloof Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Riaan O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, baie spasie maar teleurstellend t.o.v. aspekte hierbo.

Baie lekker omgewing met die dam en golfbaan op jou voorstoep. Ongelukkig was daar 'n paar probleme, naamlik ligte wat nie gewerk het nie, TV het nie gewerk nie en geen WiFi nie. Sou meer verwag vir die prys wat gevra word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Liewe gas,
Baie dankie vir jou terugvoer en om ons bewus te maak van die probleme. Ons is jammer dat jy voel dit was nie 'n waardevolle ervaring nie en ons sal maatreëls tref om verbeterings aan die huis aan te bring. Die WiFi is iets wat ons oorweeg het aangesien hulle onlangs veselkabels in die landgoed aangebring het.

Theewaterskloof Country Estate
Corlea V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea V
Besigheidsreis

Aangesien dit 'n sakereis was, was dit 'n ideale plek om na werk te ontspan!

Beslis! Baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet!

Theewaterskloof Country Estate
Melissa H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Gesin met klein kinders

Peaceful and comfortable.

Great communication from host. We had the most relaxing time in a very comfortable house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Thanks so much, Melissa! So glad you enjoyed your stay!

Theewaterskloof Country Estate
Anna-rita K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-rita K
Saam met vriende

Stil, ontspanne omgewing.

Ja, dankie. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie!

Theewaterskloof Country Estate
Anita L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Net jammer vir vullisdrommetjie in badkamer.

Het heerlik gekuier en veilig gevoel. Pragtige rustige omgewing. Lekker min verkeer in strate. Naby genoeg vir 'n lekker wegbreek tydjie. Dit is ook sakpas prys. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie!

Theewaterskloof Country Estate
Arina T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina T
Saam met vriende

Baie ruimte.

Die huis bied verblyf vir ń groot groep mense. Dit is lieflik om uit die leefarea op die stoep uit te leef. 'n Mens voel so naby aan die natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Thanks very much. We are glad you enjoyed your stay.

Theewaterskloof Country Estate
Laurelle I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurelle I
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier en alles was gerieflik. Ek sal sê daar moet 'n afdak kom by die braai-area buite. Dit het gereën en ons kon nie lekker braai nie. 'n Afdak sal dit net meer lekkerder maak, maar alles was steeds lekker. Die DSTV sou ook 'n lekker bonus wees, sou dit werk. Ons sou dit ook enjoy het as daar wifi was. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Thanks so much for the review and the suggestions. We will definitely look into making some of them possible. Kind regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Hendrina L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrina L

It was great - all what we expected and more.

Great stay. Very accommodating and quick response about availability and special request.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

thanks so much for the review. We are so glad you enjoyed your stay!

Theewaterskloof Country Estate
Frantz J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Frantz J
Saam met vriende

Kom om te kuier en boot ry.

Onderste toilet was verstop ,tuimeldroër en stoof het nie gewerk nie, paneelverwarmers werk nie, geen buiteligte buite by die braaiplek nie ,vrieskas werk nie, yskas maak nie behoorlik koud nie. Daar was skyfies tussen banke se kussings, glad behoorlik skoon gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Honene R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Honene R
Saam met vriende

Beautiful views.

Spacious rooms, well-equipped self-catering home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Thank you so much for your review. I'm glad you enjoyed your stay.

Theewaterskloof Country Estate
Pieter-ben P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter-ben P

Baie teleurstellend - vermy.

Ons het by die Country Estate bespreek, a.g.v. die ligging en die foto's op webtuiste, maar dit was net 'n klein deel van die waarheid. Toe ons arriveer, word daar vir ons gesê dat die handdoeke nog op die wasgoeddraad buite is omdat dit nog nat is. Die ligte in al die vertrekke het nie gewerk nie. Die mikrogolfoond se draaitoestel is stukkend. Die huis kan 8 grootmense slaap, maar daar is nie eers genoeg koppies en bekers vir 6 mense nie. Die garage deure werk nie. Die beddens is oud en van hulle lê skeef. Die blindings het ook nie gewerk nie. Die waaiers maak 'n geraas as dit aan is. Daar is wasgoedgeriewe, maar die droër werk nie. Opsommend te sê die ligging is goed, as die eienaars bietjie tyd spandeer en net die breekware reg maak, die plek verf en alles wat stukkend is vervang sal dit 'n baie mooi plek wees, maar ongelukkig tot dan toe sal ek die verblyf vermy. Maak ook seker dat jy nie 'n restaurant soek nie, want daar is net een restaurant wat na 6 oop bly in Villiersdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Pieter,
Firstly I would like to apologise for the disappointing experience you had at our establishment, also my apologies for responding in English.
Theewater is our holiday home and we unfortunately do not get the chance to go there as often as we would like to. We happened to come for the first time in a long time straight after you did and I was really appalled by the state of the house myself. I rely on one lady to keep an eye on things and she hadn't informed me of any of the issues.
I can assure you, this matter has been dealt with and we have already taken care to improve a lot of the issues you mentioned. I appreciate you also bringing some more to my attention so that I can get to those too.
I hope you will accept our apologies and we would love to have the opportunity to make it up to you somehow someday.
Wishing you good health and all the best for the Easter holidays.
Kind regards,
Draga Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Nolene W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene W
Gesin met klein kinders

What a lovely weekend away.

Love everything about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen P

Ruim 4-slaapkamerhuis.

Enigste nadeel is dat die kombuis en leefarea op die boonste verdieping is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V
Gesin met klein kinders

Sal dit definitief aanbeveel

Lekker gesellige kuiertjie met my familie, alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Hanri M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M
Saam met vriende

Veilige en mooi estate.

Die huis was netjies en skoon. Perfek vir 'n groep vriende wat een aand wil oornag. Onthou net jou eie handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Urenda H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urenda H
Saam met vriende

Baie lekker huis gewees. Sal dit weer book.

Yskas werk nie baie lekker nie. Vriesgedeelte vries nie. Braai sit op ongemaklike plek. Verder baie mooi skoon en gesellig. Kids het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F
Gesin met tieners

We really enjoyed our stay. Everything we need was available.

Just check on the following. The toilet in main bedroom has a leak. The downstairs shower needs attention. (water leak). The sink in kitchen, broken, not the sink but the wood top. But we still enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Thank you for bringing this to our attention. Glad you had a nice stay

Theewaterskloof Country Estate
Michele I - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele I
Gesin met tieners

Very pleasant with beautiful surroundings.

It was safe to let the kids walk around and explore and the dam was great for boating. I’m not sure why we weren’t given a remote to access the boom at the gate which was difficult each time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Hi there Michele,
Thank you for your message. I'm glad you had a good stay.
I wish you could have called me about the remote, which we keep in the box at the entrance. I do apologize that you weren't informed though and I will make an effort to put up a sign or add a note in the information booklet about it.
Warm regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Pieter C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay and surroundings.

DStv not working. Had to buy a new plug to get it operational. Once operational found that contrary to advert there were no channels operational.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dearest guest,
Thank you for the review and please accept our sincere apologies for the dstv not functioning. We used to have the service, but had an issue with multichoice and as a result, we were not able to connect anymore. I did remove the dstv tick on the amenities, but unfortunately did not think about the text in the advert-that was a bad oversight and I'm truly sorry to have caused you such an inconvenience. Please feel free to give me a call and we can chat about this. Warm regards,
Draga Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Sanette S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S

Was amazing om in so mooi huis en mooi area te kon bly.

Heerlik. Dankie vir puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Ryan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S
Saam met vriende

Fantasies uitstekend wonderlik

Pragtige uitsig orals

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie!!! So glad you enjoyed it and we appreciate the kind feedback.

Theewaterskloof Country Estate
Steve S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steve S
Gesin met klein kinders

Was lekker.

Kuier was lekker soos ons eerste keer. Was wel bietjie teleurgesteld in die netheid. Eetgerei was die mooi skoon gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Our sincere apology.. This should not happen but covid has put a spanner in the works regarding organizational ability.
I will personally attend to the issue.
We hope to see you back soon.

Theewaterskloof Country Estate
Divan K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan K
Saam met vriende

Very neat, lovely stay!

We had a nice evening with a round of golf to follow. Would recommend anyone looking to escape the city to stay at Theewaterskloof Country Estate. Golf course in very good condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Thank you for the kind review. I'm very glad you enjoyed your stay.

Theewaterskloof Country Estate
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Dankie dit was 'n wonderlike naweek.

Lekker naby die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dankie! Ons is bly julle het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Justus V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek vir watersport, golf en klein kinders.

Puik geriewe en instandhouding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die review!

Theewaterskloof Country Estate
Steve S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve S
Gesin met klein kinders

Felt at home from the moment I opened the door.

I was very impressed from the moment we arrived. Everything that one needed was there. I was even assisted to have the DStv activated so that we could watch the rugby. We will definitely come stay here again with our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Good day Steve,

Many thanks for your review. So glad you had a good stay. We look forward to hosting you in future!

Theewaterskloof Country Estate
Amy S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S
Gesin met klein kinders

Perfect and relaxing.

We throughly enjoyed our stay. The house had everything, only needed to take clothes. Very clean, felt at home, beautiful garden, relaxing, spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Good day Amy,

Many thanks for the kind review. So glad to hear you had a good stay.

Theewaterskloof Country Estate
Adelaide W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide W

Fantastiese naweek. Waarde op sy beste.

Letterlik net jou kos en klere is nodig. Baie dankie vir 'n ongelooflike verblyfnaweek. Ek beveel dit beslis aan vir enige een wat die vreedsaamheid en gerief soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie, baie Dankie. Ek is bly julle het dit geniet!

Theewaterskloof Country Estate
Anna-marie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met vriende

'n Lekker kuierhuis vir vriende.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie Anna-marie,

Ek is bly jy het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Christo S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met vriende

An ideal place for a large group of people to enjoy time together.

We chose Theewaterskloof Country Estate for the last night of our bicycle tour of the Overberg. It was sheer luxury. It's ideal for a large group of adults and children. We were only 6 adults and there were lots of room for more. The kitchen and entertainment area is enormous and leads out onto a wide stoep. Draga is an excellent host and quick to respond to the queries we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Christo,

Many thanks for your kind review. I'm very pleased you had a comfortable stay.

Wishing you all the best on your next adventure!
Warm regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Elvira H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira H
Saam met vriende

Heerlik ontspannend saam met goeie vriende.

Pragtige huis, baie veilig, naby dorp vir nodige inkopies. Volledig toegerus, badkamers en kombuis kort skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Beie dankie vir die resensie, lekker dag verder!

Theewaterskloof Country Estate
Gail S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S
Gesin met tieners

Dit was die beste naweek ooit.

Die plek is groot en deftig. Pragtige plek, mooi en deftig. Ek en my gesin, plus twee van my vriende was daar vir die naweek. Ons het dit baie geniet. Het alles wat ek in vakansieplek verwag en meer. DStv vir die kinders. Ons het lekker gebraai en op die patio gekuier. Al wat ek kan sê is: Mooi plek, waarde vir geld. Ek will weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Theewaterskloof Country Estate
Mildred P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred P
Saam met vriende

Veilig, gerieflik en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Beie dankie!

Theewaterskloof Country Estate
Crystal J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J
Saam met vriende

What a beautiful and lovely stay.

We have had a lovely time. Staff friendly and accommodating. The place was more than what was expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Crystal,
Thanks for the lovely review! Much appreciated. Have a great day.
Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Johnny S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S
Gesin met tieners

Fantasties.

Stil, rustig en luuks. Jy kry meer as waarvoor jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Baie danke vir die resensie!

Theewaterskloof Country Estate
Naz N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naz N

Perfect location if you are looking for a place of peace & quiet with no disturbances.

Enjoy comfort within your home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Many thanks for the review. I am so glad you enjoyed your stay.

Theewaterskloof Country Estate
Marchell V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell V
Gesin met klein kinders

We will surely be back.

Nice and quiet place. We love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waleed A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waleed A
Saam met vriende

Superb.

Brilliant stay, clean, convenient and had all the necessary items one needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Briljante verblyf, skoon, gerieflik en het al die nodige items.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Adenaan,

Many thanks for the review! I'm very pleased you had a good stay!

Kind regards,
D. Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Bernadette O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette O
Besigheidsreis

Die huis was fantasties, ons het dit baie geniet en doen dit weer!

Het baie lekker tyd gehad in 'n netjiese, skoon huis wat als het wat mens benodig vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Bernadette,

Thank you very much for your kind words and sterling review. much appreciated! I'm very glad you enjoyed yourselves!

Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Elmarie R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Saam met vriende

Convenient!

We had a great stay. It was freezing. Unfortunately the gas bottle for the heater was empty but Cornelia came to the rescue and replaced the bottle with a full one immediately! We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Elmarie,

Thank you for your review and I'm very happy to hear that Cornelia was so efficient in assisting you. Take care and all the best for the festive season!

Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Ronel C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C

Waarde vir geld.

Baie gerieflik en netjiese verblyf, maar moeilik om sleutel by sekuritiet te kry as betaling nie gou genoeg gekommunikeer word vanaf skakelpersoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Ronel,

Thank you for your review.

I'm so sorry you had trouble at the security. I'm not sure why this happened, but I will look into it. There was no hold placed on the key from my side and I am the owner.

Wishing you all the best,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Anneline M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline M
Gesin met tieners

Breathtaking views.

Excellent stay and the shops are not to far. The house is magnificent. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Anneline, thank you so much for your review. I'm very glad you enjoyed your stay, and we look forward to having you again.

Theewaterskloof Country Estate
Marc T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc T
Gesin met klein kinders

Stunning.

I was really impressed as this place had much more than what we expected. We really enjoyed it. We will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Marc,

Thank you for your lovely rating. I'm glad you had a good stay and we would be happy to have you again too!

Kind regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Lindy Lee B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy Lee B
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome!

Everyone - including the kids - enjoyed every moment of our stay. We will surely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Hi Lindy,
Thanks so much! So glad you enjoyed it! All the best for 2018!
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Viona S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viona S
Saam met vriende

It was a fantastic weekend.

The house is amazing. Everything was available and the only thing we had to take was food. It has such a relaxing atmosphere and environment. It could become home away from home for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Viona,
Many thanks for such a kind review. I am very pleased that you had a good stay and we look forward to hosting you in the future. Have a lovely festive season and all the best for 2018.
Kind regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Erin M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin M
Saam met vriende

Skoon, netjies en spacious.

Heerlik gebly. Huis is skoon en fully kitted. Beddens is gemaklik en slaap lekker. Sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Erin,

Thank you for the lovely review. We are so happy you had a good stay and we look forward to having you again!

Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Leonie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V
Saam met vriende

Felt right at home.

Was netjies en skoon. Ons het dit geniet en sal weer gaan. Daar was als wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Leonie,
Thank you so much for your rating, and you would be most welcome to come and stay with us again.
Kind regards,
D Bidoli

Theewaterskloof Country Estate
Hentie R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie R

Gerieflik en skoon.

Ons groep bestaande uit agt persone het die verblyf as luuks ervaar. Veral na 'n lang dag op ons voete by die veteraantrekkerskou. Hoogs aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Geagte Hentie,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is so bly dat u 'n aangename verblyf gehad het en sien uit daarna om u weer in die toekoms by ons te hê.
Groete,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Shelley S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S
Saam met vriende

Nice and spacious - lots of room for a big group travelling together.

Just what we needed, lots of room and it was nice and comfy - fully equipped kitchen. Just the one room, the plugs didn't work - so we couldn't turn the heaters on in there, or charge phones. No blankets provided, it was mid winter with snow on the mountains and it was freezing. Really recommend owners have blankets available for the beds. Great to have towels provided and the place was lovely and clean and equipped. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Theewaterskloof Country Estate se terugvoer

Dear Shelley, thank you very much for your feedback. We had some renovationsort done downstairs and that might be why there might be a problem. Thank you for alerting us to it. I will definitely check the blanket situation and get more blankets. Otherwise I'm very glad that you had a good stay and hope that we will see you again!
Warm regards,
Draga

Theewaterskloof Country Estate
Vanaf R2 800
R2 800 R1 680
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 680
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 680
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-straat 101, Theewaterskloof Landgoed, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e49c5a4750ba1f9dd3caf72cd04ada3a364f778b1e3af3d02c21d2360fe8a227203ea2bcc9926ec2295c57f6655e3250c4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 8) 51 5 1 5 101 Fairways Road Theewaterskloof Estate 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051270489618 19.286233484745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem