Voorbaai Akkommodasie by Van Villa 2 | LekkeSlaap
+16

Van Villa 2

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Van Villa 2
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elna L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie goed ingerig en fantasties geleë.

Jonathan H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Saam met vriende

Die verblyf was bo verwagting baie netjies.

Baie baie dankie, julle is tops.

Zurena J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurena J

We had an absolute wonderful stay!

Very neat and modern flat with an amazing view from the balcony. Very friendly and efficient service. We had an absolute comfortable and pleasant stay. Will definitely go there again.

Hannelie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker.

Werner se diens was baie goed.

Chané J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané J
Saam met vriende

Wonderlike naweek saam met goeie vriende!

Die woonstel is baie goed toegerus en baie naby aan als geleë! Die eienaar is super vriendelik en hulpvaardig! Sal definitief weer daar bespreek!

Louis P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Gesin met tieners

Waarde vir geld en netjies.

Waarde vir geld en netjies, baie goeie ligging en sekuriteit.

Corne D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Uitstekend toegerus, baie goeie en vriendelike kliëntediens. Kompleks baie netjies en word goed onderhou.

Monica H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike vakansie met uitstekende geriewe.

Baie dankie aan Werner wat ons verwelkom het en uit sy pad gegaan het om ons gemaklik te maak. Die geriewe was uitstekend en dit is sommer baie naby aan die strand. Die private toegang tot die strand was 'n wenner met klein kinders en die buitestorte sommer baie gerieflik. Daar is trollies vir tasse en die hysbak het dit sommer baie maklik gemaak met alle bagasie. Parkering is veilig en die perseel is pragtig skoon ten alle tye. Dit was definitief 'n onvergeetlike vakansie en sal definitief weer gaan en beveel dit hoog aan.

Lydia D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Perfekte verblyf, kommunikasie en reëlings - dankie aan almal.

Werner het met ons gekommunikeer vandat ons vertrek het totdat ons ingeteken het. Hy het tot wenke gegee m.b.t. restaurante. Dit voel of ons by 'n vriend gaan kuier het. Woonstel is goed ingerig met alles waaraan mens kan dink. Net jammer ons kon nie langer bly, maar sal graag weer hier wil kuier.

Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard E 34, La Palma Villas 22, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE7RcgAKX8arQzZIKj4Mv8BWTLnirDLwK9xfOzVwFGoUTdxxe3Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 34 Beach E Boulevard 22 La Palma Villas 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.157376529793 22.108982672084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za