Van Villa 2
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard E 34, La Palma Villas 22, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Van Villa 2 is 'n selfsorgwoonstel in die La Palma-sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is naby 'n waterpark en talle winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n platskerm-TV in die sitkamer. Die leefarea lei na 'n balkon met tuinmeubels, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see.
Die La Palma-kompleks bied veilige parkeerplek op die perseel asook 24 uur-sekuriteit.
Slaapplek
’n Bespreking by Van Villa 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Jaar gelys 5
Ligging
- Beach Boulevard E 34, La Palma Villas 22, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Van Villa 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard E 34, La Palma Villas 22, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom