Villa Eike
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Donovan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Sunel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean and neat.
Santie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.
Louis A - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese, rustige ligging.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Joanne K - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies.
Villa Eike se terugvoer
Hi Joanne
Al ons kamers het "Load shedding ligte", Ek sal vra dat Debbie kyk of hulle werk.
Dankie vir die terugvooring.
Donovan
Pj D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en veilig - Debbie was baie vriendelik en behulpsaam.
Brigitte R - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Carol K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Karl F - Feb 2023
Algehele gradering
Wunderbar.
Pieter V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en stil daar.
Shireen K - Jan 2023
Algehele gradering
Well equipped and clean.
Hedwig L - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en baie geniet.
Eddie W - Jan 2023
Algehele gradering
Clean, safe and comfortable.
Samantha D - Des 2022
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Marica V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het vir een aand oorgeslaap daar op pad terug vanaf 'n troue. Dit was 'n baie aangename plek om te bly en ons was baie vriendelik ontvang.
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
Charmaine J - Nov 2022
Algehele gradering
It was lovely.
Hennie D - Okt 2022
Algehele gradering
Het min tyd daar spandeer.
Sonja V - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspanne en voldoen aan gesin se behoeftes.
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Dave D - Apr 2022
Algehele gradering
Very nice, neat and clean. The owners are very friendly and accommodating making it a pleasure to have stayed.
Masoodh H - Mrt 2022
Algehele gradering
Immaculate.
Villa Eike se terugvoer
We are so sorry to hear. We mostly get positive responses to guests experiences.
Please email us the name under which the booking was made and I will investigate.
Kind regards
Donovan
Brent D - Feb 2022
Algehele gradering
It was okay.
Wally T - Jan 2022
Algehele gradering
Friendly and efficient reception. Well appointed room (Room 2).
Pumla T - Des 2021
Algehele gradering
Very nice and quiet and the host was nice and helpful.
Yolandie V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, baie spasie en wonderlike fasiliteite.
Basil M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en rustige verblyf.
Verena V - Okt 2021
Algehele gradering
So rustig en netjies.
Braam D - Okt 2021
Algehele gradering
Sal weer gaan en selfde akkommodasie gebruik.
Stefan K - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Althea M - Jul 2021
Algehele gradering
A gem in Grabouw
Hannett H - Mrt 2021
Algehele gradering
Fabulous getaway!
Johan O - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon
Erika P - Jan 2020
Algehele gradering
Pynlik netjies, pragtige dekor en baie gerieflik.
Theresa L - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut pragtige verblyf!
Coreen G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Carmen G - Jul 2019
Algehele gradering
Great stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gebly!
Die eenslaapkamerwoonstel was netjies, skoon, modern en stylvol! Die gasvrou was beskikbaar as ons iets nodig gehad het, en baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis hierdie akkommodasie aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rowena P - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation. Clean, properly furnished, safe and secure and very nice host!
Stefaans E - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Kyle V - Mrt 2019
Algehele gradering
We had a wonderful time and felt right at home!
Villa Eike se terugvoer
Thanks, Kyle, always a pleasure to have guests such as yourselves.
We hope to have you back again soon ;)
Surette L - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful apartment.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom