Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cove @ Heavan's Veranda

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2024 tot 30 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyverstraat, Eenheid 14 Whale Cove Heights Blok C, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 099 R824 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Cove @ Heavan's Veranda is 'n selfsorgwoonstel wat op die derde verdieping van die Whale Cove-woonstelgroep in De Kelders geleë is. Die verblyf is op 'n kruin en bo die Drip Cave-grotte en bied 'n uitsig oor die see in Walkerbaai, die natuurreservaat en op Hermanus se berge in die verte.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Gaste in die hoofslaapkamer kan die uitsig geniet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, Showmax, Netflix, BritBox en Prime Video. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig. Dié woonstel het sy eie veilige kelderparkeerplek met outomatiese motorhuisdeure. Daar is ook 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens kragonderbrekings ondersteun.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Cove @ Heavan's Veranda sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Whale Cove @ Heavan's Veranda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Vyverstraat, Eenheid 14 Whale Cove Heights Blok C, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Cove @ Heavan's Veranda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 099
R1 099 R824
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 099
R1 099 R824
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyverstraat, Eenheid 14 Whale Cove Heights Blok C, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1effd7466dad07bf17e00c07bc10821f3cf65a70efe3495fff42374a20fb27fd62dbc3efda7a6e1f81878b0958c00dc338d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 099 nouVanaf R824 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Vyver Street Unit 14 Whale Cove Heights Block C 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.555529305394 19.365590979033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem