LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Cove B107 | LekkeSlaap
+27

Whale Cove B107

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Whale Cove B107
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charlene H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H
Gesin met tieners

Clean, well-catered, convenient.

We enjoyed our stay thoroughly.

Lucille D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille D

Asemrowend, pragtige uitsig, wonderlike plek om te rus.

Dit is beslis 'n wonderlike plek vir vakansie. Mooi uitsig en rustig.

Whale Cove B107's terugvoer

Baie dankie Lucille!
Julle was wonderlike gaste, en sal jul enige tyd by enige van ons instansies, terugverwelkom.
Vriendelike Groete
Deon

Whale Cove B107
Laura D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal netjies en gemaklik, die eienaar was baie behulpsaam en die prys was baie redelik.

Dit was een van die beste reise wat ons ooit gehad het, dit was soos 'n droom. Alles was perfek georganiseer. Gerieflik, netjies en met alles wat ons ooit kon nodig hê. Die eienaar is 'n baie goeie gentleman wat verseker dat sy gaste die beste moontlike ervaring het. Ons sal beslis terug gaan. Spesiale dank aan die eienaar, Deon, vir alles.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfectly tidy and comfortable, the owner was very helpful and the price was very reasonable.

This was one of the best trips we've ever had, it was like a dream. Everything was perfectly organised. Comfortable, tidy and with everything we could ever need. The owner is a very kind gentleman who ensures that his guests have the best possible experience. We will definitely go back. Special thank you to the owner Deon for everything.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Whale Cove B107's terugvoer

Baie dankie Laura!

Dit doen mens goed om so "great" ressensie te kry! Julle was wonderlike gaste, en het die plek in 'n uitstekende toestand gelaat.. Baaaie dankie daarvoor!

Hoop ek sien julle gou.

Mooi Loop
Deon

Whale Cove B107
Stephanie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse selfsorgwoonstel 'n klipgooi van die see af.

Die selfsorgwoonstel is stylvol, skoon en het alles en meer. Ons het 'n heerlike gasbraai en 'n glas wyn op die patio geniet. Die kompleks is aan die seekant sodat jy loop vir 1 minuut op die paadjies van De Kelders se rotse.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Luxurious self-catering flat a stone's throw from the ocean.

The self-catering flat is stylish, clean and has everything and more. We enjoyed a lovely gas braai and a glass of wine on the patio. The complex is on the ocean's edge so a 1 minute walk has you on the paths of the cliffs of De Kelders.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Whale Cove B107's terugvoer

Beste Stephanie,

Ek is baie bly julle het dit geniet! Hoop ek sien julle gou weer.

Whale Cove groete,
Deon

Whale Cove B107
Ruth S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money, lovely location.

We had a great stay. Private and quiet. Will definitely be back. Amazing wine too.

Whale Cove B107's terugvoer

Hi Ruth,

Thank you very much for your positive compliments, We very happy you enjoyed it, and hope to see you soon again.

Whale Cove regards,
Deon

Whale Cove B107
Cecile F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F
Gesin met tieners

Die beste plek en vriendelikste mense ooit, tien uit tien!

Ons het deeglike inklok- en uitklok-instruksies ontvang. Deon en Marianne is baie vriendelik, gasvry en die gastehuis is ruim en netjies met alles in wat mens nodig het. Ons vakansie by Whale Cove B107 was regtig een van die bestes ooit!

Whale Cove B107's terugvoer

Goeie dag Cecile,
Hoop dit gaan nog goed met julle. Baie dankie vir die positiewe komplimente, dit word opreg waardeer!

Vriendelike groete,
Ons

Whale Cove B107
Dawn V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en baie mooi. Lekker gekuier en die eienaar is baie aangenaam en vriendelik.

Alhoewel die plek nie 'n see-uitsig het nie, is dit so naby en baie lekker en modern en mooi netjies. Ons was baie verras met die bottle wyn wat vir ons gegee is. Dit was net so lekker. Ek sal dit definitief aanbeveel en sal weer daar bly.

Whale Cove B107's terugvoer

Dankie Dawn!

Ons hoop julle sal gou weer hier by die Overstrand kom kuier.

Groete
Deon

Whale Cove B107
Allison A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allison A
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Uitstekende verblyf en diens deur die eienaar, sal dit vir enige een aanbeveel! Baie dankie Deon.

Whale Cove B107's terugvoer

Goeiedag Allison,

Baie dankie vir die goeie resensie, dit word opreg waardeer! Ek moet by se dat julle uitstekende gaste was, wat die eenheid in die beste ooit toestand gelos het na jul vertrek. Julle is enige tyd welkom hier.

Met dank
Deon

Whale Cove B107
Amelia L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L
Gesin met tieners

Netjies en skoon met al die benodige vir 'n heerlike naweek se verblyf.

Die eienaar, Andre van Bergen, is een van die mees tegemoetkomende eiendoms eienaars wat ek al teëgekom het. Die woonstel langs die een wat ons bespreek het, is op kort kennisgewing gekanselleer, en Andre het hierdie woonstel, wat 'n groter balkon gehad het, aan ons beskikbaar gestel vir verblyf vir die naweek. Die eiendom is in puik smaak gemeubileer, skoon, gerieflik, gemaklik en het in al ons behoeftes voorsien. Baie dankie Andre dat jy hierdie stukkie 'hemel op aarde' met ons gedeel het - ons sal beslis weer by Whale Cove kom oorbly!

Whale Cove B107's terugvoer

Goeiedag Amelia,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ek is bly julle het die tyd geniet. Dit was 'n voorreg om gaste van jul kwaliteit te akkomodeer.

Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Andre van Bergen - Whale Cove

Whale Cove B107
was R1 575
Vanaf R1 103
per nag (vir 4 persone)
was R1 575
Vanaf R1 103
per nag (vir 4 persone)
was R1 575
Vanaf R1 103
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Guthrie-straat 2 , De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOGVjZGIxLTIyYzItNGNmMC05NDQ2LTFjMDVkYTFhMDhjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 575, nou Vanaf R1 103  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 Guthrie Street 2 De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 00:00-23:00 11:00 -34.555757486739 19.364761
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!