LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whispering Oaks | LekkeSlaap
+140

Whispering Oaks

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Whispering Oaks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maryna K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, netjies en baie skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Alles stylvol en na ons smaak.

Jeanne S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Enkelreisiger

Lieflike kalm atmosfeer, perfekte plek vir afskakel na 'n lang dag.

Whispering Oaks was perfek vir wat ek nodig gehad het as vrou alleen reisiger. Kamers is modern oorgedoen, silwerskoon met alles wat jy nodig het (selfsorg-eenheid). Eienaar is woonagtig op die perseel, en dit was lekker om te weet dat daar enige tyd iemand is indien nodig. Heeltemal veilig gevoel. Om als te kroon, was die ontbyt die volgende dag uit die boonste rakke! Sal hul vir seker weer ondersteun.

Daniel M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik standaard.

Baie goeie waarde vir geld. Uitsonderlike diens en goeie geriewe baie mooi en rustige plekkie met goeie ontbyt en lekkernye met gehalte filtreerder koffie. Professioneel en vriendelike diens.

Whispering Oaks's terugvoer

Goeiemore

Baie dankie vir die die pragtige kommentaar. Ons hoop dat julle 'n wonderlike tyd by ons gehad het. Asseblief kom maak weer gou hier 'n draai.

Vriendelike groete

Die Whispering Oaks Guest House span.

Whispering Oaks
Zahnre P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zahnre P
Gesin met tieners

Perfekte bestemming!

Alles is perfek - kamers is baie mooi, al die geriewe is daar, gasvrou en diens is fantasties en ontbyt was uit die boonste rakke! Net een klein voorstelletjie... As 'n mens in die winter daar slaap, kan dit nogals koud wees in die kamers. Ek stel óf 'n verwarmer voor (wat jul voor die tyd kan aansit) óf volvloer of groot, los tapyte in die kamers/badkamers. Sal dan lekker knus wees.

Whispering Oaks's terugvoer

Goeie more, dankie vir die terugvoering. Ons het paneelverwarmers in elke kamer en elektrieseverwarmers op al die beddens. Ons het ook ondervloerse verhitting in Kamer 2 waar julle gebly het, se badkamer. Ek is jammer om te hoor julle het dit nie gesien nie. Dankie vir die terugvoering. Vriendelike groete, Nelleke.

Whispering Oaks
Le Roux S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is baie goed toegerus, gerieflik geleë en die diens was baie professioneel en vriendelik.

Die gastehuis is baie modern en goed toegerus. Dit is gerieflik geleë in George, baie naby aan die sakekern en verskeie restaurante. Die diens was deurgaans baie professioneel en vriendelik.

Whispering Oaks's terugvoer

Goeiemiddag Le Roux,

Baie dankie vir die kommentaar. Dit was lekker om julle hier te hê, en ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Whispering Oaks Guest House Span

Whispering Oaks
Adrienne K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K
Gesin met tieners

Heerlik - kan dit beslis aanbeveel!

Pragtig en baie sentraal!

Whispering Oaks's terugvoer

Goeie dag Adrienne,
Baie dankie vir jou wonderlike kommentaar. Ons hoop van ons kant af dat u 'n heerlike tyd by ons gehad het. Kom maak weer gou by ons 'n draai asseblief.
Vriendelike groete
Die Whispering Oaks Guest House span

Whispering Oaks
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NTdkZDEzLTlkYTEtNGJkYy1hMTNhLTg5MGQ1MTBkZDA4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.952754 22.460765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!