Wilderness Milkwoods Views
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilderness Milkwoods 1, Own Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wilderness Milkwoods Views is in 'n veilige kompleks naby Wildernis se middedorp, restaurante, winkels en die strand geleë.
Hierdie vakansiewoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort en daar is 'n aparte stort en bad in die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n oond op oogvlak, 'n induksiestoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakdek met 'n uitsig oor die see en die strandmeer. Die patio het buitemeubels en 'n ingeboude braai-area. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie. Die area bied verskeie doendinge soos kajakvaart, valskermsweef, voetslaan en strandmeer-bootvaarte. Die landgoed is die ideale basis om die Tuinroete te verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Wilderness Milkwoods Views sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 49
Jaar gelys 5
Ligging
- Wilderness Milkwoods 1, Own Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilderness Milkwoods Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilderness Milkwoods 1, Own Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom