
Troeteldiervriendelike verblyf naby Johannesburg
Ons weet dis hartverskeurend om jou vierpootkinders by die huis te los wanneer jy met vakansie gaan. Met LekkeSlaap.co.za se handige troeteldiervriendelik-filter is daar geen rede waarom Wagter nie saam met jou kan reis nie. Ons het dit goedgedink om hierdie lys naweekwegbreke buite Johannesburg bymekaar te maak waar troeteldiere welkom is, mits dit vooraf […]
20 April 2022

6 skouspelagtige staproetes vir jou emmerskoplysie
Is jy ’n kranige stapper en ’n regte avontuurdier? Hou jy van swoeg en sweet met ’n swaar sak op jou rug terwyl jy jou verkyk aan die mooi natuur? Dan is dié blog nét vir jou! LekkeSlaap het ’n lys van ses skouspelagtige staproetes wat op jou emmerskoplysie hoort gemaak, so lees ’n bietjie, […]
13 April 2022

Wat om te sien en doen in Yzerfontein
Yzerfontein is een van die min dorpies waar ’n mens régtig kan afskakel. Alhoewel hierdie Weskusdorpie uitbrei, met allerhande aktiwiteite en besienswaardighede spog én al die nodige geriewe het, het dit steeds ’n kalmerende, rustige atmosfeer wat jy nie deesdae sommer kry nie. Dit is sowat ’n uur se ry uit Kaapstad ─ perfek vir […]
6 April 2022

Visvangvakansie? Hier kan jy lekker slaap én hengel
Ons het blyplekke regoor Suid-Afrika gaan soek waar jy vir ’n naweek kan wegbreek én op die perseel kan visvang ─ van forel tot baars en kabeljou tot katvis, hier is iets van alles.
17 Maart 2022

Naweekwegbreke naby Johannesburg
Soos gesien op Maroela Media Johannesburg is ’n reusestad met ’n hele rits aktiwiteite om te geniet, maar dit kan maklik te veel raak vir diegene wat na stilte, rustigheid en ’n wegkomkans smag. Daarom het LekkeSlaap dié lysie vir Gautengers saamgestel met tien lekke plekke wat ideaal is vir ’n naweekwegbreek uit die besige […]
3 Maart 2022

Rivier- en damwegbreke buite Johannesburg en Pretoria
Daar is niks wat jou só lekker laat ontspan soos om langs die water te sit nie. Die kalmerende effek van ’n rivier wat kabbel of ’n dam met al sy voëlgeluide laat jou vinnig van die stad se geraas vergeet, en daarom het LekkeSlaap ’n lys van tien waterwegbreke naby Johannesburg en Pretoria opgestel […]
24 Februarie 2022

Naweekdorpies naby Gauteng
Dis altyd lekker om die stad te besoek en ’n draai by al die immergewilde besienswaardighede en interessante museums te maak, maar soms, en veral deesdae, wil ’n mens sommer net in die kar klim en ’n bietjie ry ─ ver weg van die alewige stadsgedruis, aaklige toetergeluide en verdomde verkeersknope. Gelukkig is daar sommer […]
16 Februarie 2022

Ontdek die wonderlike Noordwes
Die Noordwes in Suid-Afrika bied ’n skatkis van dinge om te verken. In hierdie provinsie kan jy die Groot Vyf sien, by luukse lodges uitspan, grotte verken en aan watersport deelneem. Dit is boonop naby Johannesburg, so dit is maklik om sommer vinnig-vinnig in die kar te spring vir ’n naweekwegbreek as die swerflus jou […]
10 Februarie 2022








