8 Wonderlike wegbreke vir jou wittebrood

8 Wonderlike wegbreke vir jou wittebrood

Dis alweer dáái tyd van die jaar – ja, trouseisoen het aangebreek. Dis amptelik tyd om maanskyn, rose en die liefde te vier en daarom het ons ’n rits verblyfopsies gekies waar dit beslis liefde met die eerste oogopslag sal wees! Of julle nou julle wittebrood in die berge, by die see of in die […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

1 November 2023

Rotsklim: Jou beginners-handleiding tot dié avontuur

Rotsklim: Jou beginners-handleiding tot dié avontuur

Een van Suid-Afrika se gewildste trekpleisters is beslis die ongelooflike natuurskoon en berge. Rotsklim, oftewel mountain rock climbing, is dus ’n perfekte en opwindende aktiwiteit om hierdie natuurbakens te verken! Dit bied ’n unieke perspektief en waardering vir die natuur en daar is by die meeste bestemmings ’n verskeidenheid roetes van verskillende moeilikheidsgrade wat dit […]

Bea Punt

Bea Punt

25 Oktober 2023

Die Robertson-wynroete

Die Robertson-wynroete

Nie een nie, nie twee nie, maar 20 wynroetes in die Wes-Kaap! Dis reg, die Wes-Kaap is ’n wêreldbekende wynstreek wat met 20 unieke wynroetes spog en in hierdie blog vertel ons jou ’n bietjie meer oor die Robertson-wynroete in die Breederiviervallei. Hierdie streek, wat ook as die Vallei van Wyn en Rose bekendstaan, is […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

20 Oktober 2023

Naweekwegbreke buite Gqeberha

Naweekwegbreke buite Gqeberha

Ontsnap uit die stadsgedruis en kies koers na ’n onvergeetlike avontuur in die skilderagtige Oos-Kaap. Minder as drie uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) sal jy ’n skatkis vol naweekwegbreke vind wat voorsiening maak vir paartjies wat ’n romantiese bederfblyplek soek en vriende of familie wat ’n prettige groepswegbreek beplan. Of jy nou smag […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

11 Oktober 2023

Sakpas-plaasverblyf buite Kaapstad

Sakpas-plaasverblyf buite Kaapstad

Gee werk, wekkers en roetine jou ook ’n pyn? Dan is dit tyd dat jy uit die stad ontsnap! LekkeSlaap het ’n lys pragtige plaasverblyf buite Kaapstad saamgestel wat elke sak sal pas. As jy aan kantoorkoors lei, is hierdie die vakansieplekke wat jy verdien, want by hierdie prentjiemooi plaasverblyf wag ’n lekker rustige vakansie […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

4 Oktober 2023

Reis na gister: 5 geskiedkundige blyplekke

Reis na gister: 5 geskiedkundige blyplekke

As die gedagte aan geskiedkundige verblyf jou dadelik aan die spook van Uniondale laat dink, is dit waarskynlik tyd dat iemand vir jou die prentjie ’n bietjie anders skets! LekkeSlaap bied werklik iets vir almal en hierdie keer het ons ’n paar blyplekke met onvergelykbare karakter gaan soek, wat jou sal terugneem in tyd sodat […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

27 September 2023

Stellenbosch: kos, kuns en kuier

Stellenbosch: kos, kuns en kuier

Suid-Afrika se tweede oudste dorp het ’n spesiale manier om besoekers te bekoor. Die Eikestad spog met kunsgalerye, restaurante en wynkroeë om elke hoek en draai. Hiér is iets vir elke keur en geur. Hiér in Stellenbosch kan jy jou verbeel jy sit in ’n systraatjie iewers in Europa agteroor, maar gelukkig is dit ietwat […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

22 September 2023

Weskus-strandhuise vir groepe

Weskus-strandhuise vir groepe

’n Groepswegbreek aan die Weskus is altyd ’n goeie idee aangesien hierdie kuslyn die tuiste van beeldskone natuur, hope avontuur-aktiwiteite en ’n string besienswaardighede is. En wie kan ooit nee sê vir ’n lekker strandhuis waar jy soggens met ’n vars seebriesie kan wakker word? LekkeSlaap het ’n paar pragtige strandhuise gaan uitsnuffel waarheen jy, […]

Bea Punt

Bea Punt

15 September 2023

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart