Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
"Daar is baie in die omgewing om te besoek, wynplase, eetplekke en stalletjies in Riebeeck-Kasteel."
"Ceres is a very quaint little town and depending on what your purpose is there is much to see in the surrounding areas using the town as your base for exploring. The neighbourhood is very quiet but the main road can be extremely bustling with staff from the surrounding businesses."
"Ek kon in die leesstof sien daar is baie om te doen in die omgewing, veral as jy van wyn hou. Dis egter nie vir almal nie. Ons het ook nie baie tyd daar spandeer nie."
"Pragtige, ou geboue en huise oral in die dorp. En die groot, ou eikebome dra by tot die karakter van die dorp. Net jammer dat daar op Saterdagaande resies gejaag word met motors in die hoofstraat."
"My "hometown" was regtig lekker om weer 'n slag daar te kuier. Werklik 'n alles in een geraak. Nie nodig vir stad toe gaan nie."
"Paarl is pragtig, maar kort regtig meer bekostigbare, ordentlike verblyf."