Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3732 resensies.
"A very interesting town with lots to do, especially if you are an active, outdoor person."
"Wellington is a beautiful town with a rich history. There is a lovely historical walking tour that you can do and many wine farms nearby. Wellington is also near to Paarl and we went to the Freedom Market on Sunday, which has a variety of beautiful handmade items and delicious food!"
"Mooiste dorp en dorpe om Robertson. Lekkerste mense en plekke vir oud en jonk."
"Die dorp is skoon en netjies. Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam, maar ons wonder hoekom daar nie na-ure gewone eetplekkies is nie, dit kan ook die toeristebestemming se sterre bietjie opstoot. Kos is noodsaaklike kommoditeit. Die droë vrugte is natuurlik 'n bonus."
"Skoon, netjies, veilig en skilderagtig mooi, beslis een mooiste dorpe in ons land."
"There is not much options in terms of food, you will need to drive to close towns for better options."
"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
"Enjoyed it so much, thinking of moving there. Loads of great eating places. Lovely walks through town and gardens. Just loved it."