Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.
"Vergeet al die restaurante is gesluit op Maandae behalwe Lovern in Voortrekkerweg. Hulle kos was uitstekend."
"We were travelling through Worcester, so just spent the night, but found the town very neat and easy to get around. Restaurants were close by."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Church Hills Boutique Guest House"Riebeek-Kasteel en Riebeek-Wes is 'n heerlike wegbreek van die Kaap af. Nie te ver nie en die omgewing is pragtig."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Absolute Castillo"Die mooiste dorpie. Vriendelike mense orals en heerlike restaurante en wynplase. Kan nie wag om terug te gaan nie."
"Always a pleasure going to Paarl, lots to do, plenty of sites to see, and the restaurants are always lovely."
"A beautiful area with many spectacular wine farms to visit and some beautiful breakfast/brunch locations to choose from."
"Found a great pizza called Beluchis who do gluten free pizzas with vegetarian options."
"Met die interessante inligtingsbrosjure kan mens werklik baie plekke besoek. Selfs ook omliggende dorpe wat Paarl 'n ideale verblyf maak."
"Worcester en omgewing bied baie vir die toeris en mag dit die moeite werd wees om die toerismesentrum te besoek of meer op die internet na te slaan."
"Baie onvriendelike mense. Met my eerste besoek aan Robertson stop ons met aankoms by die padstal “Affie Plaas” om 16:45. Ons stap die padstal binne en begin lekker rondkyk en vind dit 'n baie aangename padstal. Die eienaar kom 16:55 na ons toe en vra ons om asb. te gaan betaal want die werkers se vervoer wag vir hulle. Dit was opvallend dat sy vrou die persoon is wat die kassier was. Ons het dit baie onbeskof gesien, want daar was geen werkers betrokke by ons besoek nie."
"Wonderlike dorpie! Gaan koop droë vrugte en 3 berge brandewyn!"
"As jy lief is vir wyn, kan jy nie in 'n beter dorp gaan bly nie. Duisend wyne om van te kies en slegs 'n paar minute van die see af (Strand en Gordonsbaai). Naby geleë dorpe maak vakansie hou soveel lekkerder. En S'Bosch se studente is iets vir die oog!"