Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.
"Die dorp is skoon en netjies. Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam, maar ons wonder hoekom daar nie na-ure gewone eetplekkies is nie, dit kan ook die toeristebestemming se sterre bietjie opstoot. Kos is noodsaaklike kommoditeit. Die droë vrugte is natuurlik 'n bonus."
"Skoon, netjies, veilig en skilderagtig mooi, beslis een mooiste dorpe in ons land."
"There is not much options in terms of food, you will need to drive to close towns for better options."
"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Kloovenburg Guesthouse"Rustige kuieratmosfeer. Wonderlike eetplekkies."
"Take a drive through the town center and you'll see some beautiful houses and a thriving community. The wine farms are close and produce some top-quality red and white wines."
"Om weer kerkklokke te kon hoor op ’n Sondagoggend was inspirerend en salig."
"Vir daardie langverwagte wegbreek net om by jouself te wees en alles weer bymekaar te kry, is McGregor, en natuurlik die ongelooflike mooi omgewing, net reg!"
"Eerste besoek aan die dorp. Baie skoon ruim pad en wonderlike natuurtonele. Beslis 'n plek waar'n mens langer kan bly as net oorslaap."
"A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!"
"Baie goeie toeristebestemming, mooi natuur tonele, berge, interessante winkeltjies en lekker eetplekke."
"Ons is baie beïndruk met die dorp, skoon, lewendig, pragtige winkels, koffie en eetplekke en die vrugte- en wynverkope! Ons sal Montagu beslis weer besoek!"
"Puik! Ons het dit baie geniet, baie besienswaardighede en plekke wat ons kon gaan besoek."