Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.
"Sal graag wil teruggaan. Vreeslik baie gesien wat ek wil afneem. Perfekte bestemming vir Eat Pray Love tyd."
"Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik."
"Many mountain hills and opportunities to venture. Absolute peace and great open space."
"Robertson is an amazing holiday destination. It's a social space where you can unwind and enjoy the green vineyard views and open spaces. "
"Didn't go to Worcester, but the scenery and wine tasting venues in the local area are great!"
"Adventurous, we're definitely coming back to explore more of what Robertson has to offer!"
"Für einen zwischstopp gut geignet. Schön gelegen. Essen im Golf Club Restaurant zu empfehlen."
Joostenbergvlakte , Kaapse Wynlande
The Vineyard Group"As jy die wynroete wil besoek, is dit ideaal geleë. Omtrent 26 km vanaf Paarl en Stellenbosch."
"Ons was nog altyd mal oor die Robertson dorpie en omliggende areas. Hope om te doen en van die beste wynplase in Suid-Afrika en teen heelwat goedkoper pryse."
"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."