Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Altyd 'n lekker wegbreek. Dorp se infrastruktuur word onderhou. Winkels sukkel steeds na Covid met afname in toeriste, maar is steeds mooi en die moeite werd. Die omgewing lyk goed. Golden Gate was die besonders mooi na goeie reën. Baie beperkte inkopies vir selfsorg, gaan voorbereid en geniet Vrystaatse gasvryheid in die baie mooi area."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

The Dock

"Absolutely wonderful place to unwind and relax."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Clifton Plaas Huis

"Lekker staproetes in Clarens."

Sentraal Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Cleopatra Mountain Farmhouse

"Asemrowend. Die paaie is effens gehawend maar ek sien dat hulle nuwe paaie bou, wat die roete beter sal maak vir keiner voertuie. Groter voertuie het geen probleem om hierdie roete te ry nie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Piccolo Nido

"Beautiful scenic views, enjoyed the little quaint town."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Montusi Self-Catering Cottages

"Plenty to do for the adventure seeker in the surrounding resorts and a multitude of walking trials if you are up to it."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Mountain Splendour Eco-Resort

"Pragtige omgewing en 'n winterbesoek behoort 'n ondervinding te wees."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Birch Cottage

"So baie om te doen in so min tyd. Ons was daar vir 5 dae en het nogsteeds nie by alles uitgekom nie. Sien julle weer."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Ledges Retreat Guest House

"Make sure you visit Royal Natal National Park and Outlook Adventures as well as Tower of Pizza for an incredible Pizza."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Old Mill Drift Guest Farm

"Interresante dorpie met baie mooi en lekker eet en doen."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Herberg-Klein

"Natuurliefhebber lushof. Verskeie opsies vir staproetes. Verskeidenheid restaurante."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Il Castello

"'n Baie mooi plek, sal weer wil kom."

Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika

Pyramids Motel

"Only used as a stopover for 1 night."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Dit is een van die mooiste dorpies in die land, almal is vriendelik, dit is ook troeteldier vriendelik en dit net lekker. Baie mooi uitsigte en natuurskoon."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Ashaanas

"Wonderful tourist destination. Lots of little shops to browse and very good restaurants. The environment is breathtaking. Drive to Golden Gate or in the direction of Fouriesburg for even better vistas."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Sou nie die naweek gekies het as ons geweet het van die marathon op die dorp nie. Baie besig en atmosfeer op dorp dan nie rustig nie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Andes Clarens Guesthouse

"Jammer dat ons nie geweet het van die marathon op die dorp die naweek nie. Die atmosfeer was effe nie ideaal nie, en baie mense."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve

"Champagne Castel en die Cathkin Valley bied soveel met baie eetplekke en dinge om te doen. Dit bly een van ons gusteling vakansieplekke om jaarliks te besoek."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Cottage Pie

"We love Clarens. We will be back soon."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Clarens Lakeview Cottage

"Love the quaintness of Clarens. The art gallaries and deli's are to die for."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Lavender & Rust

"Altyd lekker om in die pragtige dorpie te kan kuier met al die interessante winkeltjies en heerlike restaurante, en 'n klipgooi van die Golden Gate Nasionale Park wat altyd 'n besoek werd is."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Four Koffie

"A sleepy, small town with nice restaurants and shops. Shoutout to Jenlee's for a lovely breakfast."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Gypsy Wagons

"Stunning walks in the Clarens mountains."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Nature's Loft

"Love Fouriesburg. Did a stunning hike up the mountain and through sandstone caves and water tunnels. Nice restaurants in town."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Meiringskloof Nature Park

"Pragtige klein dorpie met heerlike kos!"

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang