Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Emmaus-On-Sea"Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Volkshuijs"Lekker plattelandse atmosfeer. Goeie ligging om ander plekke van hier af te besoek."
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
11 Protea"Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase! "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Modern Beach House"'n Heerlike vakansiebestemming, veilig en mooi natuur."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview 104"Jy kan in Hermanus alles kry wat jy nodig het en die mense is ook vriendelik."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Palm la Vie"I don't think Worcester is the kind of town one would visit for a long period of time, as there are really only 2 main attractions: the Mall and the Casino. If you are an outdoorsy type of person or enjoy visiting wine farms, you might enjoy spending a few days in Worcester. It's definitely the type of area for older people. I don't think it would be too exciting for teenagers or young adults to spend too much time there."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Eetplekke is net bietjie ver as jy by Absolute Beach bly."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rawsonville Guest House"Lots of roadworks currently in progress."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Laatlam93"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"Dit was my eerste besoek aan hierdie oulike dorp! Ek kom beslis terug!"
"Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek."
"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment and Overnight Room"Onopgesmukte wegbreek plekkie, omring deur karaktervolle dorpies."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"The SPAR supermarket is great. Has everything for a self-catering stay."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Klein rustig plaats, met een mooie omgeving. Wandeltocht naar de waterval is een aanrader. Eten bij Kroonlander naast het Guest House is een aanrader."