Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Franskraal, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Ons sal Franskraal oorweeg vir aftrede. Groeneweide en Kuslangs se kos was absoluut heerlik en waarde vir geld. 'n Koffie winkel met 'n uitsig oor die see en ligte middagetes daar sal absoluut heerlik wees."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Skoonste, netjieste dorp wat ons in 'n lang tyd besoek het."
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Paradise Beach was 'n wonderlike ontdekking!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 3"Ons is mal oor Paternoster en sal beslis weer daar gaan vir vakansies in die toekoms. Interessante plekke om te besigtig: Tietiesbaai (Veral die Seekombuis restaurant), Stompneusbaai, Brittanica en Veldrif."
Olifantskop, Escape From Cape Town
Three Feathers Cottages"Olifantskop is perfect for a breakaway out of the big city. It is so peaceful and beautiful. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Dit is 'n rustige veilige omgewing met die mooiste uitsig ooit."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Lazy Ways Cottage"Bettysbaai het 'n pragtige Botaniesetuin met staproetes, 'n massiewe duin, lang kus wandelweë en is heerlik stil. Beslis 'n besoek werd."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Vir seker nie vir mense wat wil fliek en malls besoek nie. Rustige stilte en vrede! "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Staandakkie Guest Cottage"Platteland. Skoon en netjies waar ons was. Oulike inkopie sentrums."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Dit is beslis die beste bewaarde geheim in die Wes-Kaap. Dankie tog ons het dit ontdek. Ons sal beslis weer terugkeer na Church Hills en Riebeek Wes/Kasteel. Ek kan verstaan waarom kunstenaars dol is oor hierdie stukkie aarde. Selfs in hierdie droogte waarin ons gewikkel is, is dit 'n stukkie hemel hier op aarde."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"Het Thali Thali terdeë geniet en Boesman Restaurant 'n besliste aanbeveling."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Genoeg om jou vir 'n naweek besig te hou."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Sal graag die dorp en omgewing beter wil leer ken. Hy is groter as wat ek gedink het."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Pragtige netjiese plek en die strand by Struisbaai is lieflik."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Baie mooi dorp en omliggende dorpe, baie om te doen."