Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Cullinan, Escape From Johannesburg

117 on Oak

"Daar was baie om te besigtig en inligting duidelik."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Waterside Rest Cottage

"Lots of activities, we went to zoo and cable ride. "

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Siyaya Bush Lodge

"Beautiful, well kept and secure! Fantastic!"

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Net so gerieflik naby aan Pretoria en Johannesburg om gou vir ’n naweek weg te kom."

Parys, Escape From Johannesburg

Gegund Gasteverblyf

"Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Happy Valley

"Eerste besoek, maar definitief nie die laaste maal nie."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Baie mooi, maar sommige eienaars kom tog voor as ongeskik en geirriteerd. Sommige mense ry ook baie vinnig op die teerpad (baie vinniger as die 60km/h reel), wat belaglik vir my is. Anders as dit is die reservaat baie mooi na gekyk - die diere lyk gesond en die veld goed."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"It's a great place to go and has lots to offer."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Harties Is Africa Safari Lodge

"Daar is baie goed wat gedoen kan word deur die dag."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Die paaie het baie slaggate. Dit lyk sleg."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Jabula Bush Camp

"Ons sou graag meer wild wou sien, infrastruktuur is goed en staff goed opgelei, maar ons is van mening dat daar te min wild is vir die grootte van die reservaat."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"It was good travel place, we did enjoyed it."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Khayamanzi Guesthouse

"Uber is very scarce on that side, we struggled to explore other places in Hartbeespoort because we did not have our own transport."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Lekker om 'n plek so naby aan Pretoria te hê waar mens die Groot 5 kan sien."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Geluksfontein Game Farm

"Naby my huis en is heerlik in die bosveld."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Bass Lake Country Lodge

"It will also be nice with self-catering or self-service. Like most of us like to eat fish and chips."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Letsatsing Lodge

"Play area for the kids would be nice."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Omgewing is mooi, maar stadsraad hou die strate nie in stand. Groot gate in die straat wat met baksteen opgevul word."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Lookout Safari Lodge

"Baie netjiese reservaat. Was bietjie teleurgestel omdat jy vir elke dag moet betaal om self-drive deur die reservaat te doen en dan kan jy ook net sekere paaie ry. Kan die ander paaie net ry as jy 'n game drive boek."

Parys, Escape From Johannesburg

Ella's Cottage

"Een van ons gunsteling wegbreekbestemmings."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Cynthia's Country Stay

"A great place to be. Has refreshing sites and activities."

Oranjeville, Escape From Johannesburg

Die Vette Vis

"Die enigste probleem met Oranjeville is die paaie is baie sleg. Die mense in die dorp is baie vriendelik en jy voel baie veilig."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Cosy Cottages Guesthouse

"Pragtige historiese dorp en toerisme vriendelik."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Foreva Wild

"Die park is pragtig. Ons was wel baie ontsteld oor die wyse waarop deurganger taxi-drywers jaag en amper 'n kameelperd omgery het. Ons sou werklik voorstel dat daar 'n koste aan deurgangdrywers gerig moet word sodat hulle nie die pad gebruik as 'n alternatief om sodoende die tolhek te mis nie. Hulle het geen respek vir die wild of die veiligheid van diere of ander motors nie."

Page
Page 67 - Showing 1981 to 2010

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers