Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Waterside Rest Cottage"Lots of activities, we went to zoo and cable ride. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Beautiful, well kept and secure! Fantastic!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Net so gerieflik naby aan Pretoria en Johannesburg om gou vir ’n naweek weg te kom."
Parys, Escape From Johannesburg
Gegund Gasteverblyf"Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Happy Valley"Eerste besoek, maar definitief nie die laaste maal nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Baie mooi, maar sommige eienaars kom tog voor as ongeskik en geirriteerd. Sommige mense ry ook baie vinnig op die teerpad (baie vinniger as die 60km/h reel), wat belaglik vir my is. Anders as dit is die reservaat baie mooi na gekyk - die diere lyk gesond en die veld goed."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"It's a great place to go and has lots to offer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Daar is baie goed wat gedoen kan word deur die dag."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Jabula Bush Camp"Ons sou graag meer wild wou sien, infrastruktuur is goed en staff goed opgelei, maar ons is van mening dat daar te min wild is vir die grootte van die reservaat."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"It was good travel place, we did enjoyed it."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Uber is very scarce on that side, we struggled to explore other places in Hartbeespoort because we did not have our own transport."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Lekker om 'n plek so naby aan Pretoria te hê waar mens die Groot 5 kan sien."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Geluksfontein Game Farm"Naby my huis en is heerlik in die bosveld."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Bass Lake Country Lodge"It will also be nice with self-catering or self-service. Like most of us like to eat fish and chips."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Omgewing is mooi, maar stadsraad hou die strate nie in stand. Groot gate in die straat wat met baksteen opgevul word."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Lookout Safari Lodge"Baie netjiese reservaat. Was bietjie teleurgestel omdat jy vir elke dag moet betaal om self-drive deur die reservaat te doen en dan kan jy ook net sekere paaie ry. Kan die ander paaie net ry as jy 'n game drive boek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"A great place to be. Has refreshing sites and activities."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Die Vette Vis"Die enigste probleem met Oranjeville is die paaie is baie sleg. Die mense in die dorp is baie vriendelik en jy voel baie veilig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Cosy Cottages Guesthouse"Pragtige historiese dorp en toerisme vriendelik."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Die park is pragtig. Ons was wel baie ontsteld oor die wyse waarop deurganger taxi-drywers jaag en amper 'n kameelperd omgery het. Ons sou werklik voorstel dat daar 'n koste aan deurgangdrywers gerig moet word sodat hulle nie die pad gebruik as 'n alternatief om sodoende die tolhek te mis nie. Hulle het geen respek vir die wild of die veiligheid van diere of ander motors nie."