Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Waarom Krugerwildtuin toe ry? Dinokeng is net om die draai."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Pragtige dorpie. Eerste keer wat ons daar was en het dit baie geniet. Was spyt dat ons net een aand oorgeslaap het."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Potchefstroom rustiger kalm plek om te besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Speranza"Die verwaarlosing van die paaie in Parys is 'n skande. Iemand sal êrens iets daaraan moet doen. Veral in die woongebiede."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Petronella Guest House"An upgrade on their road maintenance is needed. Otherwise it is a great town."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Teleurgesteld in die veskeidenheid wild wat ons kon sien met ons ritte Vrydagmiddag, Saterdagoggend en middag en Sondagoggend - Volop zebra en blouwildebeeste. Reservaat ook buitensporig duur in vergelyking met ander wildreservate in RSA tov permit per dag en betaling per persoon en voertuig."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartbeespoortdam Lodge"Beautiful area, enjoyed hiking and spa treatment."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"So close to home and yet it feels as though one is miles away in the middle of the bush. It's my favourite weekend break destination."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Net baie jammer oor die beurtkrag en dan gepaardgaande waterprobleme. Parys kan 'n juweel van 'n naweek-wegbreekbestemming wees, maar dis duidelik dat die plaaslike munisipaliteit nie genoeg doen om dit tot sy reg te laat kom nie."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Lovely place with plenty of additional family activities."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Berlin"Die paaie is vol slag gate en regtig nie 'n plesier nie. Maar die mense was vriendelik en alles binne vinnige bereik."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"You have to go for a guided hike. It was unbelievably awesome. My husband and I loved it. We will definitely do it again."
Vanderbijlpark S. W. 5, Ontsnap Uit Johannesburg
Huis Afrika"Ek hou nie van Vanderbijlpark nie as gevolg van die besoedeling."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Hartebeespoort is beautiful place. We'll still return there at another venue."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Good place to be with more entertainment places."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"Dinokeng is amazing. The self-drive roads are really well maintained. As long as you don’t spend your time “chasing the big five” only, you will be amazed at what the bush has to offer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Baie wild gesien! Paaie is soms maar sleg, maar het baie lekker ontspan daar!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Die diere in die reservaat is maar skaars, moenie die Kruger verwag as jy daar inry nie, maar die bos is mooi, glo met game drives sal meer gesien word."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Bostokelos Guest House and Spa"Het in die negentigjare met Reef Steamers se vintage stoomtrein gereis vanaf Johannesburg-stasie na Potchdam, toe die trein daar arriveer was braaivure gereed vir passasiers om hul eie vleis te braai, hulle moes eie opvoustoele saamneem en eetgerei, na twee ure het die trein terug vetrek na Johannesburg. Stoomtreinrook, braaivuurrook en die gefluit van die trein, roet in die hare kop by die venster uit met wind in die gesig, die golwende mielielande en huilende Wilgebome by die stroompie water in die wind, dit alles is harmonieus, wat meer wil stadskind hê. Dit voel of die trein moet stop by die padkruising sodat President Paulus Kruger te perd die spoorlyn kan oorsteek. Ek het ook ongeveer drie jaar gelede Aardklop bygewoon vir dag en aand vertoningbedsprekings, het oornag by vriende in Parys. Dit was klassieke vertonings, sal altyd Aardklop aanbeveel. Potch is definitief 'n studente- en landbougemeenskap."