Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."
"Klein dorpie. Rustig met baie vriendelike inwoners. Naby talle aktiwiteite vir toeriste."
"Fouriesburg is die mooiste dorpie wat sommer vinnig in mens se hart inkruip. Die gemeenskap is vriendelik en altyd gereed vir 'n geselsie. Daar is lekker restaurantjies insluitend The Orange Apple en Die Plaasstoep asook Mile High Vineyard met die mooiste landskap. Perfekte plek vir rus en vrede vir die siel. Daar is ook 'n kerkdiens om 10uur waar mens altyd welkom sal voel."
"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."
"Philippolis het 'n baie ryk geskiedenis en erfenis met 'n baie mooi omliggende landskap."
"Unfortunately, the roads around Zastron, especially heading South, are terrible and you really don't want to be travelling on them in a vehicle. Fortunately, we were on motorbikes, which was bad enough."
"Ek het dit gelukkig gevang aangesien die president daar was, was die strate baie skoon en die SAP en verkeer se teenwoordigheid was 'n pluspunt."
"This is a very historic town with lots of interesting sandstone churches and buildings. Easy walks in nature are also possible. Great shops for groceries and or souvenirs."
"Vir klein plattelandse dorpie inwoners was Bloemfontein se verkeer net te besig, maar ons het ons kuier daar ongelooflik baie geniet."
"Ons was nog altyd mal oor Parys. Ons het river rafting by Earth Adventures gedoen wat regtig lekker was. Het ook heerlik geëet by baie goeie restaurante. Ons het wel ervaar dat die hele karakter van Parys ongelukkig totaal verander het met letterlik honderde voertuie en trokke wat sonder ophou deur Parys se hoofstraat beweeg. Dit is regtig jammer, omdat 'n mens maar altyd Parys toe gaan vir die rustige atmosfeer en karakter eie aan die dorp. Nou is die verkeer presies soos Johannesburg in spitstyd, en dit verander die dorpie se hele gevoel waarvoor dit eintlik altyd bekend was."
"Twee fantastiese golf bane bymekaar. Elke moontlike eetplek is binne stapafstand."