Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Heerlike plattelandse dorpie, oulike plekkies om te besoek, en nabygeleë aan ander aantreklikhede in die area. Wonderlik!"
"Excellent getaway destination to switch off from the runaround of the busy everyday lifestyle."
"Ons het vir die eerste keer die stukkie pad tussen Fouriesburg en Caledonspoort gery. Moet dit nie mis nie. Pragtige natuurtonele."
"Wonderful, quiet little town with so much to do and see. Perfect for a weekend visit."
"We have family in Bloemfontein and visit often. "Boere mark" on a Saturday is one of our favorite ways of time spent. Friendly people around. And delicious food!"
"I think Bethlehem is a big town and it has beautiful and affordable guesthouses."
"'n Persoon sal meen dat pryse n bietjie goedkoper sal wees, veral by reataurante. Egter bly dit 'n duur uitstappie"
Maloti Route, South Africa, Free State
Cheetau Lodge"Tot by Clarens baie mooi - maar verder af in die pad na Golden Gate se kant af was daar geen rigtingaanwysers van waar uitkykpunte ens. is nie."
"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."
"Klein dorpie. Rustig met baie vriendelike inwoners. Naby talle aktiwiteite vir toeriste."
"Fouriesburg is die mooiste dorpie wat sommer vinnig in mens se hart inkruip. Die gemeenskap is vriendelik en altyd gereed vir 'n geselsie. Daar is lekker restaurantjies insluitend The Orange Apple en Die Plaasstoep asook Mile High Vineyard met die mooiste landskap. Perfekte plek vir rus en vrede vir die siel. Daar is ook 'n kerkdiens om 10uur waar mens altyd welkom sal voel."
"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."
"Philippolis het 'n baie ryk geskiedenis en erfenis met 'n baie mooi omliggende landskap."