Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Lekker plattelanse dorp om rustig te word. Geen gejaagheid, lieflike mense om tyd mee te geniet. Lekker."
"Mosselbaai was en is nog altyd een van die beste vakansiebestemmings. Kom al vir die afgelope 50 jaar gereeld na Mosselbaai."
"'n Lieflike kusdorp met die mooiste strand, lekker staproetes en genoeg geriewe vir 'n lekker lang bly."
"Ek persoonlik hou meer van Hartenbos as Mosselbaai. Pragtige strand, alles is loopafstand van De Branders."
Great Brak River, Garden Route
Sea n See"Groot-Brakrivier is pragtig. Jy kry daardie veilige "village" gevoel en daar is oral plekkies om te verken. Sal definitief weer 'n draai daar gaan maak."
"Die Tuinroete... wat meer kan jy sê. Pragtige, lowergroen woude en natuurtonele. Groot vleie met baie voëllewe. Die boeremark op Saterdae is interrestant en beter as die meeste wat ek al besoek het, n die droëwors wat ek daar gekoop het was van die beste wat ek in 'n lang tyd geëet het."