Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Tranquility Sea Cottage

"Mosselbaai is altyd 'n wenner, kan nie wag tot my volgende besoek nie. Naby genoeg aan Swellendam vir 'n vinnige wegbreeknaweek, asook langer vakansies."

Tuinroete

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage

"Bly maar een van ons land se juwele."

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"Stay away at the weekend. Beach and surroundings are kept beautifully clean, as well as showers and changing rooms."

Sedgefield, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Sedgefield se besigheidssentrum kan dit bekostig om uit te brei of op te gradeer na meer moderne winkels toe. Die Pick n Pay en veral die Spar dra by tot die versekerde goeie standaarde, maar baie van die klein winkeltjies soos die selfoonwinkeltjies gaan onder. Dit doen ’n oneer aan Sedgefield se beeld met hul onprofessionele behandeling van veral vakansie-kliënte se probleme."

Stilbaai, Tuinroete

Strandloper

"Ons geniet Stilbaai, dit is een van die plekke waarheen ons elke jaar sal teruggaan. Die mense is baie vriendelik."

Witsand, Tuinroete

Kite View 1

"The wind can get to you, but the quiet beaches and stunning beauty are magnificent and worth a visit."

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Knysna is a true beauty."

Plettenbergbaai, Tuinroete

17 Whale Rock Gardens

"The place is too beautiful. Short stay. We could not do much. We intend on returning in April."

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Baie stil op 'n Sondagmiddag."

Witsand, Tuinroete

Breede View Holiday Home

"Witsand is our holiday destination that we have been frequently for the past 14 years."

Wildernis, Tuinroete

Wayside Inn

"Hoekwil is 'n klein dorpie slegs 6 km van Wildernis op die platorand met die ideale klimaat reg deur die jaar. Die landskap is ongelooflik mooi."

Knysna, Tuinroete

Under Milkwood Chalets

"Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan."

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Knysna is a beautiful gem with lots to see and do."

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"Place is awesome and the people are very friendly."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Ek besoek Mosselbaai al vir baie jare en het nog elke keer net lekker gekuier."

George, Tuinroete

Amour Guest House

"Witfontein forest provides excellent mountain biking trails!"

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Het verlief geraak op die plek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die dorpsmense is gasvry en daar's heelwat plekke om te besoek."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Woodpecker

"Ons ken die dorp goed en dit is altyd heerlik om weer daar te kuier."

Witsand, Tuinroete

Whale Watchers Inn

"Baie mooi, rustige kusdorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

48 Baydunes On The Beach

"Verstaan nou waarom dit so 'n gewilde area is. Pragtige dorp met vriendelike mense en so skoon."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Te veel mooi plekke om te besoek in 7 dae, daarom gaan ons weer boek. Hierdie was die tweede vakansie daar in 5 maande. Daar is beslis nog plekke wat ons daar wil besoek."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Dit is ’n pragtige dorp en naby Buffelsbaai om te gaan swem."

Oudtshoorn, Tuinroete

Stay @ Gracios

"Het al 4 jaar terug my hart op Oudtshoorn verloor en het juis nou huis gaan soek."

Klaarstroom, Tuinroete

Klaarstroom Guest House

"Maybe to visit the area for a couple of days, but not for overnight."

Knysna, Tuinroete

Knysna Inn

"Aandete by 'n restaurant op Thesen Island word beslis aanbeveel."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Net die perfekte plek om te gaan ontspan en af te laai."

Mosselbaai, Tuinroete

Kango 25

"Always a fantastic place to visit."

Blad
Blad 175 - Wys 5221 tot 5250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang