Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9575 reviews.
"Ek sal enige tyd weer daarheen gaan om al hulle voetslaanroetes te gaan stap."
"Witsand is ’n lieflike vakansiebestemming wat jy sommer met die eerste sien baie van hou en ek sal definitief weer gaan."
"Die natuurskoon is pragtig, maar die verkeer is 'n nagmerrie. Nie mal oor die metropolus van dir dorp/stad nie. Dis baie deurmekaar en verwarrend. Ek het die omgewing buite die dorpsgrense verkies. Meer as die helfte van die restaurante was tydelik of permanent gesluit (ek neem aan as gevolg van 'n verswakkende ekonomie). 'n Groot gedeelte van die sakekern is onder konstruksie wat toeganklikheid bemoeilik het."
Great Brak River, Garden Route
180degrees @ Outeniqua"Wat 'n onontdekte juweel! Mens wil dit eintlik stil hou in die hoop dat dit nie gekommersialiseer word en sodoende sy huidige miljieu verloor nie."
"Always passed this turnoff on our travels for so many years! What a gem of a place. Will definitely be back to explore more of it."
"Oudtshoorn is Karoo-mooi met vriendelike, landelike mense! Die groot Swartberge in die agtergrond bly maar my liefde en daar is baie plekke om te besoek met kinders!"