Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.

Augrabies, Northern Cape

De Oude Stoor Gastehuis

"'n Moet sien! Dis elke keer 'n belewenis."

Hanover, Northern Cape

Trappieskop

"Die plaaslike inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorpie is netjies en 'n mens kan alle noodsaaklikhede daar kry. Daar is 'n verskeidenheid van mooi, ou geboue en die trappies op Trappieskop waarvandaan 'n mens oor die hele dorp en omgewing kan kyk."

Calvinia, Northern Cape

Katryns

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Gaan eet gerus by die Hantam huis en besoek die museum."

Vanderkloof, Northern Cape

Waterfront Boutique Hotel

"Ons het verlief geraak op die skoon en rustige dorp. Die mense se vriendelikheid het ons dadelik opgeval en almal groet. Dankie Vanderkloof dit was goed."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Dis baie warm, maar pragtig en moet sien."

Britstown, Northern Cape

Transkaroo Country Lodge

"Daar is niks te doen nie. Dit is perfek vir 'n oornagplek tussen Potchefstroom en Kaapstad."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Het by Inni Kraal gaan eet en was baie lekker!"

Upington, Northern Cape

Falcon Guesthouse

"Die dorp lyk verwaarloos."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"A overnight stop on the way to Cape Town."

Augrabies, Northern Cape

The Falls Guest House

"Its extremely hot, so be prepared to leave your accommodation just before 07h00am and return by 10h00am. There are limited activities around the area. Most places require 4x4 vehicle."

Kamieskroon, Northern Cape

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Kamieskroon het 'n unieke bekoorlikheid, maar dit is iets wat nie almal kan waardeer nie. Die rustigheid en eenvoud kan mense onkant vang, veral as hulle op soek is na dinge om te doen. Kinders en tieners oor die algemeen soek na meer as net rustigheid en stilte, veral saans."

Upington, Northern Cape

Desert Palace Hotel

"Bad cellphone reception."

Springbok, Northern Cape

Krymekaar Cottage

"Netjiese dorp, skoon, vriendelike mense, genoeg winkels."

Fraserburg, Northern Cape

Klipheuvels Guest Farm

"Ry die Theekloof- en Oukloofpasse."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Slaap altyd daar oor, halfpad op my reis na Wes-Kaap."

Upington, Northern Cape

Schroderhuis Guest House

"Te veel om in 'n naweek te doen."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Dit is gerieflik naby die Augrabies-valle, waar ons in elk geval nie blyplek kon kry nie. Die eenheid is eenkant en bied 'n redelike mate van privaatheid. Die omgewing is baie stil, en die geroep van die gevlekte ooruile teen skemeraand was 'n belewenis. Klein miertjies was 'n lastigheid, maar nie te ernstig nie."

Upington, Northern Cape

Oranjerus River Resort

"Baie om te doen en sien in die omgewing."

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Kathu was tien of wat jare gelede 'n aangename, stil dorpie. Die uitbreidings as gevolg van die mynbou-ontploffing die afgelope amper tien jaar het dit vir my bederf."

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"Pragtige dorpie en die pizzas by Feathers was baie lekker."

Hartswater, Northern Cape

Fairview Guest House

"Roads are in a state of disrepair."

Loxton, Northern Cape

Pear Tree

"The town are so lovely and clean. Town are very quite and few people we saw are very friendly."

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Augrabies stel nooi teleur nie!"

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Very peaceful! People we met were friendly."

Hanover, Northern Cape

Trappieskop

"Interesting history."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Ek wens ons kon die muskiete beheer maar dis mos 'n onmoontlikheid."

Page
Page 78 - Showing 2311 to 2340
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers