Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Kleinsee, Noord-Kaap

Spoelklippie Gastehuis

"Pragtige plekkie. Bo verwagting."

Augrabies, Noord-Kaap

Orange Guestfarm

"Vir die tyd wat ek daar besoek gedoen het was Augrabies in vloed, 'n groot hoogtepunt. Besoek ook die park met al sy uitkykplekke, Moonrock is ook 'n moet. Ander tipe wêreld met eie identiteit."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Die klein Karoodorpie is seker die rustigste en skoonste dorp in die Karoo. Dit kom altyd voor of die mense van Vosburg weet waaroor die lewe eintlik gaan en dit ook daarvolgens lewe."

Upington, Noord-Kaap

Desert Palace Hotel

"Slegs oorgeslaap. Kon nie alle besienswaardighede bywoon nie."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Pragtige kusdorp en rustige atmosfeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesberg Lodge

"Colesberg is helaas vir my nie veel meer as 'n stopplek vir mense wat heen en weer tussen die Kaap en die Noorde ry nie. Ek was te moeg na 'n dag se gery om die skaaptjops te gaan soek waarvan mense my vertel het."

Hanover, Noord-Kaap

Trappieskop

"Dorp onnet en redelik vervalle. Kan verstaan dat Covid 'n impak gehad het, maar kry indruk dat almal opgegee het. Dink besigheidseienaars moet terugploeg om dorp netjies te kry. Dit sal ook help met werkloosheid. Goeie ligging tussen Gauteng en Kaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Perfekte oornagplek. "

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Goed geleë, kan netjieser aangebied word."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Vanderkloof is 'n baie rustige en lekker vakansie of net naweekplek."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Nice and close to the falls."

Keimoes, Noord-Kaap

Elim Gastehuis

"Dit is heerlik om in die oestyd in Keimoes die rosyne te sien en die mense se gasvryheid te beleef."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Is sentraal geleë en naby genoeg aan die Augrabies valle."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"We found a great restaurant and had a fantastic dinner although our first choice was closed."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Die Augrabiese watervalle was in vloed en werklik 'n belewenis om te sien."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Just simply lovely. "

Kuruman, Noord-Kaap

Kalahari Hide

"Besige dorp en voel nie veilig nie. "

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Ons kan die Wildflower Koffiewinkel sterk aanbeveel!"

Williston, Noord-Kaap

Karoo Tranquillity

"Seems like a close community. WiFi at restaurant good and friendly. "

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Pomp

"Die dorp is niks nie en als is duur wat daar is, maar dit is platteland en in die boendoes. Maar die paaie is baie mooi en geen potholes nie. "

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Augrabies is wêreldklas. "

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Dit bly altyd 'n groot voorreg en bederf om die valle te ervaar."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Vriendelik verwelkom. 'n Gevoel van tuiskoms."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Goed om te oornag vir een aand op pad na elders."

Upington, Noord-Kaap

At Home

"Baie mooi skoon dorp. Baie doendinge. Google vooraf. Onthou van Kanoneiland, Augrabies watervalle en die wynkelders. Pragtig. Geen woorde vir ons fantastiese ondervinding nie."

Upington, Noord-Kaap

Riva Resort

"OWK (Oranjerivier Wyn Kelder) proelokaak en restaurant in Upington moet beslis besoek word."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"As jy van die Karoo hou, gaan kuier in Williston op jou roete. Gaan slaap by Oliveira Selfsorg en eet heerlik by Manna restaurant of braai Karoolam van Karusaf!"

Blad
Blad 79 - Wys 2341 tot 2370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang