Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.

Augrabies, Northern Cape

Orange Guestfarm

"Die watervalle self is 'n belewenis en wonderlik om van naderby te aanskou. Augrabies self bied nie veel aan nie, maar dis my persoonlike opinie, want ek het dit nog nie verken nie. "

Augrabies, Northern Cape

The Falls Guest House

"Die Augrabiese Valle is 'n onbeskryflike belewenis."

Prieska, Northern Cape

Kol-In Selfsorg Eenheid

"Klein en nie veel geriewe nie. "

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"Books, books and books. Beware - only Diesel 10 is available at the garage (they call it Diesel 50 low sulfur or something like that!)"

Kuruman, Northern Cape

Safari Travelodge

"Daar is nie veel om te doen hier nie, en die stadsraad maak die dorp nie skoon nie. Baie swak!"

Vanderkloof, Northern Cape

Oppikoppie

"Winkels bietjie skaars."

Vanderkloof, Northern Cape

Oppikoppie

"Ons het die dam sien oorloop. Was ongelooflik."

Britstown, Northern Cape

Vyfster The Old Jail

"Kan gerus aandete by die hotel gaan geniet. Hulle buffet was baie lekker."

Calvinia, Northern Cape

Rolbos Guest House

"Calvinia is regtig 'n pragtige Noord-Kaapse dorp, veral die vleis is heerlik en die mense vriendelik."

Upington, Northern Cape

Tshahitsi Lodge

"Goeie stop op pad na Augrabies."

Colesberg, Northern Cape

Crane Cottage

"Interessante geboue."

Keimoes, Northern Cape

Aloe View Guest House

"Keimoes is 'n pragtige plek met die Oranjerivier en al die boerdery-bedrywighede wat daar plaasvind. "

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Daar is nie veel vir 'n toeris om te doen nie, maar dit is 'n gerieflike oorslaapdorp as 'n mens op pad is iewers heen."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Toeriste moet tyd gebruik en die hele pragtige omgewing besigtig."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Ons het net verbygery en nie die dorp self gesien nie. Die dorp is wel gerieflik geleë as 'n mens langpad ry. Die N12 vanaf Hopetown oor Britstown tot by Drie Susters is regtig baie goed met baie rusplekke wat mooi skoon is, en dis meer gesê as vir die orige 1130 km wat ons nou deur die land gery het."

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Daar is heelwat te sien in die omgewing, veral as jy bereid is om die grondpaaie te ry. Die dorp se paaie is in baie swak toestand. Daar is egter 'n lekker groot Spar en paar eetplekke. Die mense van die omgewing is baie vriendelik en gesels graag."

Augrabies, Northern Cape

Klein Renosterkop

"Well done, clean area."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"'n Gerieflike halfpadoornag."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Pragtige ouwêreldse huisies in die meeste strate. Baie huis- en gastehuiseienaars besig om te verf en te bou, alles in die outentieke styl van die dorp. Museum met Anglo-Boereoorlog uitstallings en karretjie-mense was interessant. Ons het net een aand gaan uiteet. Effense swakpunt is dat die restaurant naby ons gastehuis se etes redelik vervelig was. Ons kan nie kommentaar op ander restaurante lewer nie."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Bourdoux bly die beste eetplek om regte Karookos te gaan eet."

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Perfect stop when you are en route."

Augrabies, Northern Cape

De Oude Stoor Gastehuis

"Augrabies al baie besoek ─ elke keer 'n nuwe ervaring!"

Augrabies, Northern Cape

De Oude Stoor Gastehuis

"Is 'n belewenis tans met die baie water. "

Colesberg, Northern Cape

Opiepad Gastehuis

"Gaan maak vir seker 'n draai daar. Stop, verken en geniet die dorp. Absoluut 'n plesier gewees."

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"Rated four stars for travel destination as I do not know the area very well."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Wat 'n ervaring, veral nou met al die massas water wat daar afkom. Sou graag wou sien dat Augrabies self meer goeie verblyf aanbiedinge doen. Dis 'n moet-sien en -beleef, Augrabies. Dis n moet."

Augrabies, Northern Cape

Brabeesmond

"Onbeskryfbaar gedurende vloedtoestande. Ware lewenservaring wat niemand mag mis nie. Foto, video of woorde kan nie die wonderwerk tot sy ware reg bring nie."

Page
Page 80 - Showing 2371 to 2400
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers