Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.07 uit 5 gekry volgens 4235 resensies.
Robbie C. - 2nd January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Ons het voorheen met oorsese vriende by Langberg gebly en die toeristebestemmings binne die stad soos die Groot Gat en die Boereoorlog-slagvelde soos Bellmont, Modderrivier, Magersfontein, Paardeberg, ensovoorts besoek.
Koos V. - 2nd January 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
More to see and do than what you initially would think.
Martie S. - 2nd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie mooi plek vir toeriste om te besigtig.
Anthea L. - 1st January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Sentraal geleë tydens lang reis.
Melanie S. - 31st December 2016
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Hopetown sal ons beslis weer sien!
Hansie P. - 30th December 2016
staying in Kuruman, Noord-Kaap
Pragtig.
Zindi S. - 30th December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Perfek vir oorslaap op pad iewers heen. Vriendelike mense en die OK is oop tot tienuur die aand oor die feesseisoen. Great vir as jy laat daar aankom en iets kort.
Bertie D. - 29th December 2016
staying in Augrabies, Noord-Kaap
'n Baie interessante plek om te besoek.
Jaco E. - 29th December 2016
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Vriendelike mense. Uitstekende dorpie.
Jaco E. - 29th December 2016
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Baie aangename omgewing. Sal beslis weer Keimoes besoek.
Constant W. - 28th December 2016
staying in Prieska, Noord-Kaap
Die paar aantreklikhede in Prieska word swak geadverteer, byvoorbeeld daar kan veel meer met 'n rivier wat deur 'n dorp loop, gedoen word as wat Prieska tans doen!
Emile C. - 28th December 2016
staying in Prieska, Noord-Kaap
Prieska kan baie doen om toerisme in die streek te bevorder. Kyk na die natuurreservaat met die blokhuis (wat uit tieroog gemaak is).
Anton P. - 27th December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ongelukkig net 'n oornagdorpie vir reisigers op pad kus toe.
Frik D. - 27th December 2016
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Baie gasvrye mense in die Noord-Kaap.
Jan V. - 27th December 2016
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Gerieflik geleë tussen Pretoria en Kaapstad.
Arista B. - 27th December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is a very good destination en route to Cape Town from Johannesburg.
Phillip V. - 27th December 2016
staying in Britstown, Noord-Kaap
Halfpad tussen Sedgefield en Potchefstroom. Ideaal geleë.
Josef F. - 27th December 2016
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Pragtig!
Brian D. - 27th December 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland is nie so interessant soos wat oral geskryf word nie, behalwe as jy mal is oor sterrekyk en in die winter in die sneeu wil gaan speel. Andersins is Sutherland net nog 'n klein Karoodorpie. Die een ding wat uitstaan van die klein Karoodorpies is hulle mooi kerke. Ons was ook in Merweville en hulle kerk is nog mooier as die van Sutherland.
Sunel P. - 27th December 2016
staying in Hanover, Noord-Kaap
Pragtige klein Karoo-dorpie - besonderse mooi kerkie. Lekker om deur die dorpie te stap met sononder.
Nigel R. - 26th December 2016
staying in Richmond, Noord-Kaap
A unique old style Cape village full of interesting features to explore.
Alida K. - 24th December 2016
staying in Hanover, Noord-Kaap
Pragtige Karoo-dorpie wat sy karakter behou het. Trappieskop is die stappie werd.
Nikki H. - 24th December 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
As stadsmense waardeer ons die stilte.
Lodewyk F. - 23rd December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is nog nie 100 % op toeriste ingestel nie.
Pieter C. - 23rd December 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Baie interessant vir twee tot drie dae se besoek. Vriendelike mense, oral hartlik ontvang.
Pieter C. - 23rd December 2016
staying in Labram , Noord-Kaap
Interessant vir 'n kort besoek
Marius D. - 23rd December 2016
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Vrek warm in Desember!
Juan D. - 23rd December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Gaan probeer gerus die skaapstertjies by die Platteland Restaurant net af in die straat, dis heerlik. Die pizzawinkels in Gauteng kan gerus gaan kers opsteek by die pizza's van JC's. Hulle lewer gratis af by jou tuiste en dit is absoluut heerlik.
Enna R. - 23rd December 2016
staying in Richmond, Noord-Kaap
Gaan eet gerus by die Richmond Café. Die kos is uit die boonste rakke.
Anne C. - 22nd December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie skoon dorp.
Andre N. - 22nd December 2016
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Lekker naby Augrabies en Riemvasmaak.
Ansie K. - 22nd December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
'n Pragtige dorpie ... mooiste geboue.
Ralph L. - 22nd December 2016
staying in Hartswater, Noord-Kaap
Baie rustige dorpie.
Neil C. - 22nd December 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Skoon en mooi dorpie en die vooraf bespreekte skaapskenkel-aandete by die Ou Meule was puik! Indien jy besluit om binneland toe te reis via die N12 en nie die draai terug te ry N1 noordwaarts nie, neem die volgende in ag: die heelwat korter grondpad tussen Sutherland en Fraserburg wat Loxton toe loei en dan Victoria-Wes toe, is 90% beter en 'n mens ry gemaklik 100 kmph op die pad. Die probleem is dat die pad skerp klippies op het en ons het 2 pap bande gehad. Gelukkig ry ek altyd "tyre plugs" en 'n pompie saam, anders was ons gestrand. Sorg dat jou spaarwiel goed is en leer om self 'n band te "plug". Dit is baie maklik solank die lek op die loopvlak is.
Louw L. - 22nd December 2016
staying in Upington, Noord-Kaap
Almal moet ten minste een keer in hul lewe deur die Noord-Kaap toer. Ek sal nou nie vir 'n week in Upington gaan kuier as ek nie familie daar het nie, maar daar is genoeg om te sien om darem 'n dag of wat in die omgewing te regverdig.
Okkie J. - 21st December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie rustige en mooi dorpie met 'n plaasatmosfeer!
Henry-john W. - 21st December 2016
staying in Loxton, Noord-Kaap
Skaapvleis-paradys!
Bruce G. - 21st December 2016
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Lyk oulik.
At V. - 20th December 2016
staying in Prieska, Noord-Kaap
Klein dorpie, besonder skoon en rustig.
Gerhardus Dirk A. - 19th December 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sal definitief weer Sutherland besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za