Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.
"Swellendam is a very quaint town with lots of history and easy access off and on the N2 or R60. Definitely worth visiting. We will be back."
"Ons is verlief op hierdie pragtige dorpie en omgewing. Die buffeljagsdam net buite Swellendam is prentjiemooi - a hidden gem for boat and nature lovers."
"Nie veel om te doen nie, behalwe as jy 'n hengelaar is. Ver van naaste dorp. Pragtige natuurskoon en veilig plek vir wandelings."
"Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik."
"Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand."
"Ek was daar vir 'n troue en het nie regtig geleentheid gehad om te verken nie, maar my broer en 'n vriendin het dit gedoen en was baie in hulle skik oor Caledon en die omgewing."
"Dit is een van die mooiste plekke in ons land. Sal vir seker weer Struisbaai besoek vir 'n vakansie en vir seker langer daar vakansie gaan hou."
"There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search."
"Pragtige skoon dorp. Strand gebied skoon en lekker om op te stap. Vriendelike gemeenskap en behulpsaam."