Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10519 resensies.

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Baie rustig en baie vriendelik."

Stanford, Overberg

Overberg Gems - The Blue House

"Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing."

Hermanus, Overberg

Bayit Elohim

"Beautiful destination."

Hermanus, Overberg

176 Hermanus Beach Club

"Lieflike besienswaardighede."

Bettysbaai, Overberg

Close Quarters

"Die Botaniese Tuin was 'n aangename verrassing."

Overberg

Avani Lodge Private Nature Reserve

"Baie netjies en skoon."

Struisbaai, Overberg

Paddatjiesrus

"’n Mooi see-dorp. Sal enigiemand aanraai om daar ’n draai te gaan maak."

Bonnievale, Overberg

Beausoleil

"We really enjoyed the things to do in the surrounding area, even with the wine tasting all closed because of lockdown restrictions!"

Bettysbaai, Overberg

Stay At Friends

"Beautiful area, calm and lovely ocean breeze."

Bonnievale, Overberg

Shady Creek Cottage

"Mooi dorpie met die nodige geriewe. Kan ook kaas koop by die fabriek. Pad vanaf Robertson tot by Bonnievale is die mooiste kleurvolle pad om te ry."

Hermanus, Overberg

Le Whale

"Hermanus is 'n goeie toeristebestemming met ietsie vir almal."

Bredasdorp, Overberg

In-i-bos Selfsorg Eenheid

"Mooi en geskiedkundig, die rede hoekom ons daar was."

Hermanus, Overberg

Forty Trees

"Definitely my next holiday destination."

Gansbaai, Overberg

7 Wildegans

"Love die atmosfeer in Gansbaai. Jy kan sommer voel jy is op vakansie!"

Hermanus, Overberg

Westcliff Cottage

"Baie lieflike plek. Rustig en skoon."

Struisbaai, Overberg

Marine 115

"Vriendelike mense en gesellig."

Struisbaai, Overberg

40 Argonauta

"Struisbaai was 'n aangename verrassing en ons hoop om weer daar uit te kom."

Hermanus, Overberg

Hermanus Beach Club 271

"Hermanus is a beautiful area, malls an beaches easy accessible."

Struisbaai, Overberg

Agulhas Ocean House

"Buiten vir wind, nog wind en dan dat die wind amper altyd in Struisbaai en Agulhas waai is dit 'n lekker wegbreek plek. Daar is baie om te sien en die paaie (grond en teer) vat jou na nog interessante plekke."

Hermanus, Overberg

Shabby Chic Bubble

"Hermanus is a beautiful place to visit."

Struisbaai, Overberg

South Point Self Guest Lodge

"Mooi sonsondergang en 'n lekker staproete in die Agulhas park. Lieflike strand en lekker roomys by die hawe."

Struisbaai, Overberg

Huis van 2 Oseane

"Te veel wind ondervind."

Kleinmond, Overberg

Special View

"Dis die wonderlikste dorp en mense. Skoon en pragtig. Strand ook wonderlik met min wind."

Gansbaai, Overberg

Tourist Lodge Gansbaai

"Daar is lekker eetplekke, vroulief lief die shopping en daar is interessante baaiplekkies om Gansbaai."

Struisbaai, Overberg

Blue Whale

"Baie mooi en stil plek."

Botrivier, Overberg

Lavender Avenue Guest Room

"Botrivier self is baie stil, maar daar is baie om te sien en doen in die omringende areas en ek beveel dit aan as jy wil wegkom van die stad se gewoel."

Hermanus, Overberg

Festina Lente in Onrus

"Groot dorp met alles wat jy sal nodig het op jou drumpel. Pragtige, skoon dorp met aangename mense."

Witsand, Overberg

Unit 205 Breede River Lodge

"Witsand bly 'n juweel en baie spesiale plek om te besoek. Ons besoek Witsand minstens 2 of 3 keer per jaar."

Blad
Blad 169 - Wys 5041 tot 5070
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem